“Cluster” Mental Maths kompetisie. Welkom Volkskool is baie trots op hul sewe leerders wat mooi presteer het by die “Cluster” Mental Maths kompetisie. Baie mooi uitslae is behaal.
Graad 4
- Christilli Cronjé 1ste
- Naudé Willemse 3de
Graad 5
- Kara Taute 1ste
- Mieke Strydom 3de
- Leila Erasmus 3de
Graad 6
- Ezelle Ehlers 1ste
- JP Botha 2de
Volkies hou julle beslis dop tydens die Distrik- en Provinsiale rondtes.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf