Round Robin Tennistoernooi – Welkom Volkskool
Round Robin Tennistoernooi. 🎾 Uitstekende Prestasie deur Daniel Venter by Round Robin Tennistoernooi. Daniel Venter, ’n talentvolle jong tennisspeler van Welkom Volkskool, het tydens die afgelope skoolvakansie aan die Round…
Free State Dance Awards – Welkom Volkskool leerders presteer
Free State Dance Awards. Twee leerders van Welkom Volkskool, Zoë Penn en Leila Maritz, is gekies as finaliste vir die Free State Dance Awards finaal wat Saterdag, 10 Mei in…
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne – Welkom Volkskool
Noord-Vrystaat skolehokkiespanne. Vyf hokkiespeelsters van Welkom Volkskool is in die onderskeie 0/13 Noord-Vrystaat skolehokkiespanne opgeneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool
Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, Marelé Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms – Welkom Volkskool
Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms. Welkom Volkskool atlete het tydens die jaarlikse Suid-Sirkel Atletiekbyeenkoms rekords gebreek. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi – Welkom Volkskool
TSA Interprovinsiale Laerskoletoernooi. Kara Taute, leerder van Welkom Volkskool, is ingesluit in die Vrystaat o/13 tennisspan, wat hierdie week aan die TSA interprovinsiale laerskoletoernooi in Bloemfontein deelneem. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
FPL Caspian Tigers Krieketspan – Welkom Volkskool
FPL Caspian Tigers Krieketspan. Vier leerders van Welkom Volkskool, George Ferreira, Zain du Plessis, Renier Taute en Daniel Venter is deel van die o.11 FPL (Div 1) Caspian Tigers krieketspan.…
AFS sub-youth championship – Welkom Volkskool
AFS sub-youth championship. Amorè Vorster het verlede naweek aan die AFS sub-youth championship in Bloemfontein deelgeneem. Amoré het twee silwer medaljes verwerf met haar Diskus en Gewigstoot. Amorè is ook…
Prysuitdelingsfunksie – Welkom Volkskool
Prysuitdelingsfunksie. TydensWelkom Volkskool se Graad 3 Prysuitdelingsfunksie het Pastoor Heinrich Lourens so mooi geopen oor die Olyfboompie wat hy saamgebring het. Die Graad 3 kollegas en Kayleigh Lourens het die…
ASA Sub-Youth Liga – Welkom Volkskool
ASA Sub-Youth Liga. Amoré Vorster, leerder van Welkom Volkskool het die afgelope naweek uitstekend presteer aan die ASA Sub-Youth Liga 3. Amoré het die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool
Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto’s verskaf
Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, Miné de Klerk
Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op Minè de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wêreldkampioen wat…
SANESA Perdeskou – Welkom Volkskool presteer
SANESA Perdeskou. Welkom Volkskool se ruiters het op 2 en 3 Maart aan ‘n SANESA Perdeskou te Eaton Farm deelgeneem. Die ruiters het hulle goed van hulle taak gekwyt en…
SA Atletiek Kampioenskappe – Welkom Volkskool presteer
SA Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het baie goed presteer tydens die Vrystaat Atletiekbyeenkoms wat op 2 Maart plaasgevind het te Sasolburg. Sewe atlete van Volkies het deurgedring na die…
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe – Welkom Volkskool presteer
Vrystaat Atletiek Kampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het Saterdag aan die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe deelgeneem. Die Volkie-atlete het baie goed presteer by die byeenkoms. Die Volkies-atlete het as volg presteer:…
Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Welkom Volkskool
Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het die afgelope naweek aan die Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die Volkies atlete het baie goed gevaar. Dertien van die sewentien…
Hooftoekennings 2023 – Welkom Volkskool Prysuitdeling
Hooftoekennings 2023. Welkom Volkskool het hul Hooftoekennings aangebied. Tydens die geleentheid is die Hoofleiers vir 2024 bekend gemaak sowel as sport-, kultuur- en akademiese toekennings is gemaak. Hoofleiers: Meer skolenuus:…
Noord Vrystaat Tennis – Welkom Volkskool presteer
Noord Vrystaat Tennis. Welkom Volkskool spog met twaalf tennisspelers wat ingesluit is in die onderskeie Noord Vrystaat tennisspanne vir 2024. Die volkies wat vir die Noord Vrystaat spanne gekies is:…
Redenaarsfinaal 2023 – Welkom Volkskool Graad 4 en 5
Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 4 en 5 Redenaarsfinaal 2023. Hulle het uitstekend presteer. Graad 4-Redenaars: Meisies Seuns: Graad 5-Redenaars: Meisies: Meer skolenuus:…
Redenaarsfinaal 2023 – Welkom Volkskool presteer
Redenaarsfinaal 2023. Welkom Volkskool se Babbelbekkies het omtrent oorgeborrel tydens die graad 6 en 7 Redenaarsfinaal 2023. Die leerders het baie goed presteer en uitstekende uitslae behaal. Graad 6-Redenaars: Meisies:…
Eskom EXPO – Welkom Volkskool leerder wen Goud
Eskom EXPO. Leila Erasmus, leerder van Welkom Volkskool, het ‘n GOUE toekenning by die Eskom EXPO ontvang. Leila is ook aangewys as die kategoriewenner. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://welkomvolkskool.co.za Foto verskaf
SANESA Vrystaat perdry – Welkom Volkskool ruiters in span
SANESA Vrystaat perdry. Vier leerders van Welkom Volkskool, Kara Taute, Zonika v.d Berg, Tené Martin en Ivanka Erasmus, is opgeneem in die SANESA Vrystaat perdryspan. Hulle gaan vanaf 4 tot…
Lejweleputswa Krieket – Welkom Volkskool leerders in spanne
Lejweleputswa krieket. Sewentien seuns en dogters van Welkom Volkskool is ingesluit in die verskeie Lejweleputswa krieket spanne. O.13 Seuns: Carl van Vuuren, Luan Botha, Leander Greeff en Kirstein Kruger O.11…
Riemland Streekskiet kompetisie – Welkom Volkskool presteer
Riemland Streekskiet kompetisie. Zakkie Venter, leerder van Welkom Volkskool, het die afgelope naweek aan die Riemland streekskiet kompetisie deelgeneem in Bethlehem. Hy het derde plek verwerf in .22 0/13 en…
Noord Vrystaat Hokkie – Welkom Volkskool leerders in span
Noord Vrystaat Hokkie. Twee van Welkom Volkskool se leerders, Janeke van Aswegen en Simoné Mouton, is gekies vir die 0/13A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan…
“Cluster” Mental Maths kompetisie – Welkom Volkskool presteer
“Cluster” Mental Maths kompetisie. Welkom Volkskool is baie trots op hul sewe leerders wat mooi presteer het by die “Cluster” Mental Maths kompetisie. Baie mooi uitslae is behaal. Graad 4…
‘Mental Math’ Kompetisie – Nathan Engelbrecht presteer
‘Mental Math’ Kompetisie. Nathan Engelbrecht, leerder van Welkom Volkskool, het bewys dat hy wiskude se baas is. Hy het ‘n tweede plek in Graad 3 se Mental Math kompetisie behaal.…
Prysuitdeling prestasies – Welkom Volkskool leerders presteer
Prysuitdeling prestasies. Welkom Volkskool het hul jaarlikse prysuitdeling gehou waartydens hul presteerders beloon is. Die volgende leerders is by die Prysuitdeling vir prestasies beloon: Positiefste en lojaalste rugbyspeler: Henno Kruger…




















