)

Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Welkom Volkskool

Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Welkom Volkskool se atlete het die afgelope naweek aan die Noord Vrystaat Atletiekkampioenskappe in Sasolburg deelgeneem. Die Volkies atlete het baie goed gevaar.

Dertien van die sewentien atlete dring deur na die Vrystaat Kampioenskappe wat op 2 Maart in Sasolburg plaasvind.

Welkom Volkskool se uitblinkers:

  • Marelé Bezuidenhout is aangewys as die beste 0/12 dogters veldatleet
  • Chanique Wilkens aangewys is as beste 0/11 dogters veldatleet sowel as beste dogters-prestasie van die dag.

Ander Volkies atlete van deelgeneem het:

  • Renier Taute
  • Zoey van.der Linde
  • Dominic Ferreira
  • Lukas Kilian
  • Mieke Strydom
  • Lesedi Thateng
  • McKenzi Leppan
  • Nicolas Goosen
  • Sabrina Knoesen
  • Miché Penton
  • Abbigail Lamprecht
  • Leander Greeff
  • Amoré Vorster
  • Joané Goslett
  • Duané Vorster

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://welkomvolkskool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal