JKS Vrystaat en KZN. Die JKS Vrystaat en KZN het die afgelope naweek ‘n JKS seminaar in Bethlehem aanfebied. Hanré Dreyer, ‘n leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het tydens die seminaar sy swartbelt en Junior Shodan graderings diploma uit Japan ontvang.
Hanré het ook die trofee vir JKS Vrystaat karateka van die jaar ontvang.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








