)
SA Country & Western Dancing – Hoërskool Witteberg skitter

SA Country & Western Dancing. Liyah-Mae oorheers die distriksvlak met drie goue prestasies. Liyah-Mae Mynhardt het op 1 en 2 Mei 2026 haar talent en toewyding ten toon gestel tydens…

Sentraal VKB-Sporttoernooi – Hoërskool Witteberg staan uit

Sentraal VKB-sporttoernooi. Witteberg se eerste netbalspan het die afgelope naweek tydens Hoërskool Sentraal se VKB-sporttoernooi uitstekende spel gelewer en ’n pragtige tweede plek behaal. Die dogters het ses van hul…

100 Caps vir Juané – Hoërskool Witteberg spog met hokkiespeler

100 Caps vir Juané. Hoërskool Witteberg vier 100ste CAPS vir Juané! Tydens die afgelope naweek se Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks teen Goudveld het Juané Loubser (Gr. 12) ’n merkwaardige mylpaal…

Two Oceans – Hoërskool Witteberg

Two Oceans – Wanneer jy aan die Two Oceans-wedrenne in Kaapstad dink, sien jy gewoonlik geharde atlete wat hul grense toets teen die hange van Tafelberg en langs die Atlantiese…

ASA SA Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

ASA SA Kampioenskappe – Van 26–28 Maart het Hoërskool Witteberg se ster-atlete hul staal gewys tydens die ASA SA Kampioenskappe. Op nasionale vlak het hulle nie net deelgeneem nie, maar…

La Rochelle Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg uitstekend

La Rochelle Netbaltoernooi. Witteberg 1ste netbalspan beïndruk by La Rochelle-toernooi. Witteberg 1ste Netbalspan het onlangs aan die gesogte La Rochelle netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem en met ’n uitmuntende vertoning…

Vrystaat Padfietskampioenskap – Hoërskool Witteberg prestasie

Vrystaat Padfietskampioenskap. Hoërskool Witteberg in Bethlehem is trots om Ian Smith (Graad 11), se uitstaande prestasie te vier. Ian het Sondag aan die Vrystaat Padfietskampioenskap in Clarens deelgeneem. Hy het…

Atlete na SA-Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

Atlete na SA-Kampioenskappe: Foto bo: Voor: Kesia Nel, Cari Smit, Aneldi Bezuidenhout, Lea-Me Pettit, Celesté Pienaar, Anabelle Bezuidenhout, Jemma Shepherd en Demaine van Deventer Agter: Omolemo Kalane, Morapedi Masejane, Gerhard…

Balling Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg

Balling Hokkietoernooi – Die afgelope naweek het Hoërskool Witteberg se hokkiespanne kragte gemeet tydens die Balling Hokkietoernooi. Dit het plaasgevind in Bethlehem. Ten spyte van uitdagende weersomstandighede is verskeie wedstryde…

Akademiese uitnemendheid – Hoërskool Witteberg uitstaande

Foto bo: Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie…

Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg

Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in…

Provinsiale Skole Tennis – Hoërskool Witteberg blink uit

Provinsiale Skole Tennis. Hoërskool Witteberg in Bethlehem kondig met trots aan dat ses van hul talentvolle leerders na afloop van strawwe proewe gekies is om die Vrystaat in hul onderskeie…

1Ste Krieketspan nuus – Hoërskool Witteberg wen met 5 paaltjies

1Ste Krieketspan nuus. Witteberg se 1ste Krieketspan het die afgelope naweek ’n uitstekende oorwinning behaal teen Hoërskool Fichardtpark met 5 paaltjies. Witteberg het die loot gewen en besluit om eerste…

Uitstekende skole krieketprestasies – Hoërskool Witteberg skitter

Uitstekende skole krieketprestasies. Eerste krieketspan nuus. Die eerste krieketspan van Hoërskool Witteberg het die afgelope twee weke uitstekende skole krieketprestasies gelewer en hul krag op die veld duidelik bevestig. Oorwinning…

Matriekprestasies 2025 – Hoërskool Witteberg beïndruk

Foto, van links: Amy Kotzé, Hugh Enslin, Mnr. M Visser (Waarnemende Skoolhoof), Jané de Villiers en Keryn Woodage Matriekprestasies 2025. Hoërskool Witteberg se matrikulante het weereens hul merk gemaak. Die…

Nuwe Onnies – Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe personeel

Foto van lings: Me. Leandi Campher, Mnr. Henno Bekker, Me. Carike Erasmus en Mnr. Andrew Adshade. Nuwe Onnies. Welkom aan ons nuwe onnies! Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit…

Uitstaande Matriekuitslae 2025 – Hoërskool Witteberg

Uitstaande Matriekuitslae 2025. Hoërskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate 🎓 Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ’n Totaal van 141 leerders het die Nasionale…

Kovsie Smash afsluiting – Hoërskool Witteberg sluit glansryk af

Kovsie Smash afsluiting. 🏏 Hoërskool Witteberg Eerste span sluit Kovsie Smash op ’n hoë noot af! Die Kovsie Smash Kriekettoernooi het vir Witteberg se eerstespan geëindig met ’n glansryke oorwinning…

Totsiens Hannes Oosthuizen – Hoërskool Witteberg

Totsiens Hannes Oosthuizen. Met diepe dankbaarheid en groot waardering neem Hoërskool Witteberg, Bethlehem, afskeid van hul geliefde skoolhoof, Mnr. Hannes Oosthuizen. Hy het in 2009 sy reis by Witteberg begin,…

Uitstaande Kultuurprestasies – Hoërskool Witteberg vereer

Uitstaande Kultuurprestasies. Wittebergers vereer deur Rapportryers. Vier uitmuntende leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is vereer vir hul besondere Uitstaande Kultuurprestasies en toewyding aan die bevordering van die Afrikaanse taal…

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod – Hoërskool Witteberg skitter

Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod. 🎶 Wittebergkoor verower nasionale eer. Hoërskool Witteberg se koor het op 1 November aan die gesogte Allegretto Interprovinsiale Eisteddfod deelgeneem en is met trots gekroon as die…

Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg Vrystaat kampioene

Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg Dogterskrieketspan gekroon as Vrystaat-kampioene! 🏆 Die krieketheldinne van Hoërskool Witteberg het geskiedenis gemaak tydens die SAXX Vrystaat-uitspele! Met vasberadenheid, talent en spanwerk het hulle die veld…

Skoolseun Krieket – Hoërskool Witteberg teen Hoërskool Marquard

Skoolseun Krieket. 🏏 Witteberg se 2de span behaal oorwinning teen Marquard. Hoërskool Witteberg se tweede krieketspan het Saterdag, 25 Oktober, ’n kragmeting teen Hoërskool Marquard gehad op hul tuisveld in…

Skole Dogterskrieket – Hoërskool Witteberg teen BVHS

Skole Dogterskrieket. 🏏 Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! Hoërskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker Hoërskool oortuigend met 109 lopies geklop…

Trotse Hoofleiers 2026 – Hoërskool Witteberg aankondiging

Trotse Hoofleiers 2026. Hoërskool Witteberg is verheug om twee uitmuntende leerders as Hoofleiers aan te wys. Hulle sal met integriteit, toewyding en leierskap die skoolgemeenskap dien in die komende jaar.…

SA Biathlé Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg atlete skitter

SA Biathlé Kampioenskappe. 🏆 Wittebergers op pad na Wêreldkampioenskappe! Drie uitmuntende leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het hul staal gewys tydens die SA Biathlé Kampioenskappe wat van 3 tot…

KOVSIE Sportsterre Toekennings 2025 – Hoërskool Witteberg

𝗞𝗼𝘃𝘀𝗶𝗲 Sportsterre Toekennings 2025. Amy Kotze, ’n Graad 12-leerder van Hoërskool Witteberg, is op Dinsdag, 9 Oktober vereer vir haar uitmuntende prestasies in atletiek. Die toekenning is tydens die prestigeryke…

Waarnemende Skoolhoof 2026 – Hoërskool Witteberg

Waarnemende Skoolhoof. Hoërskool Witteberg is trots om die aanstelling van Mnr. Mike Visser as Waarnemende Skoolhoof vir die jaar 2026 aan te kondig. Mnr. Visser, ’n ervare en gerespekteerde leier…

Departementshoof Fisiese Wetenskap – Hoërskool Witteberg

Departementshoof Fisiese Wetenskap. Hoërskool Witteberg is verheug om aan te kondig dat me. Elicia Visagie amptelik aangestel is as die nuwe Departementshoof vir Fisiese Wetenskap. Me. Visagie, ’n trotse oudskolier…

Kreatiewe Skryfkompetisie – Hoërskool Witteberg blink uit

Kreatiewe Skryfkompetisie. Witteberg-skrywers skryf hul naam in glansletters! Die pen is inderdaad magtiger as die swaard – veral in die hande van Witteberg se briljante jong skrywers! In die nasionale…

TBM Fast 5 Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg blink uit

TBM Fast 5 Netbaltoernooi. Hoërskool Witteberg in Bethlehem het Saterdag, 13 September, ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Thabo Mofutsanyana Fast 5-uitspele. Die uitspele is op Witteberg se gronde aangebied.…

Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025 – Hoërskool Witteberg

Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025. 🏏 Hoërskool Witteberg blink uit in TBM-krieket! Foto bo: O.19 Seuns. Dumesani Johnson, Kyle Nel, Mila Oerson. Inlas: Tian Jordaan Hoërskool Witteberg kondig met trots aan…

Netbal Fast Five – BVHS blink uit by Welkom Gimnasium

Netbal Fast Five. 🏐 Bethlehem Voortrekker Hoërskool blink uit by Fast Five-toernooi. Voortrekker se o.17 Fast Five-netbalspan het op Saterdag, 30 Augustus, hul merk gemaak tydens Welkom Gimnasium se vriendskaplike…

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Witteberg se Wetenskaplike Sterre Skitter! Hoërskool Witteberg het onlangs sy vlag hoog laat wapper by die Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Die skool is uiters trots op…

Studenteraad en Uitvoerende komitee – Hoërskool Witteberg

Studenteraad en Uitvoerende komitee. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg se nuutverkose leiers vir die 2025/2026-termyn! Mag hierdie Studenteraad en Uitvoerende komitee verantwoordelikheid met toewyding, integriteit en entoesiasme aanpak. Die skool…

ATKV-Debat Landsfinaal – Hoërskool Witteberg skitter

ATKV-Debat Landsfinaal. 🎉 Hoërskool Witteberg skitter by ATKV-Debat Landsfinaal 2025! 🏆 Op 4 Augustus het die ATKV-Debat Landsfinaal by Goudini Spa in Worcester plaasgevind. Hoërskool Witteberg van Bethlehem het met…

O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan – Hoërskool Witteberg

O.16B Noord-Vrystaat Hokkiespan. Wittebergers blink uit op nasionale sportverhoog 🏑 Drie talentvolle hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem — Thenjiwe Mgnica, Miecke Lombard en Lizé Sieberhagen — het hul merk…

Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg

Noord-Vrystaat Hokkie. 🏑 o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van Hoërskool Witteberg se uitblinkers – Juané Loubser, Amy Kotzé en Arné…

Karkloof Youth Festival – Hoërskool Witteberg

Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…

AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – Hoërskool Witteberg

𝗔𝗙𝗚𝗥𝗜 𝗣𝗿𝗼𝘃𝗶𝗻𝘀𝗶𝗮𝗹𝗲 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆𝘄𝗲𝗲𝗸 2025. Hoërskool Witteberg blink uit op tuisgrond Veertien talentvolle rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale…

Cravenweek – Hoërskool Witteberg

Cravenweek. 🏉 Witteberg se Sterre Skitter by Cravenweek! Met trots en opgewondenheid wens Hoërskool Witteberg in Bethlehem hul sewe uitmuntende Cravenweek-rugbyspelers alle sterkte toe terwyl hulle nie net ons skool…

SA XCC & XCO Fietsryreeks – Hoërskool Witteberg presteer

SA XCC & XCO Fietsryreeks. Hoërskool Witteberg-fietsryers skitter op nasionale verhoog by SA XCC & XCO #2. Inge van Heerden en Pedri Grobler van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op…

Wenners van Vrystaatbeker – Sekondêre Meisieskool Oranje

Wenners van Vrystaatbeker. Kroonopvolgers! Netbalspanne blink uit as wenners van Vrystaatbeker. Die o.19A- én o.15A-netbalspan het Saterdag geskiedenis gemaak toe albei spanne die Vrystaatbeker se eindstryde in Bethlehem gewen het…

Entrepreneur van die Jaar – Hoërskool Witteberg

Entrepreneur van die Jaar. Xanell Heyns, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het op 17 Mei 2025 deelgeneem aan die BrandBank-uitdunrondte van die “@Maak My ‘n Miljoenêr ” Entrepreneur van…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – BVHS Netbal wenners

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se eerste netbalspan is as wenners gekroon by die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks! Voortrekker se eerste netbalspan neem tydens die jaarlikse derby teen…

Praktiese Landbou-ervaring – Hoërskool Witteberg

Praktiese Landbou-ervaring. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders het waardevolle praktiese landbou-ervaring en blootstelling ontvang tydens ’n besoek aan Sandvlei, met gasheer mnr. Jan Scheepers en sy span. Mnr.…

Vrystaat XCC en XCO – Hoërskool Witteberg fietsryers presteer

Vrystaat XCC en XCO. Hoërskool Witteberg se fietsryspan het verlede naweek uitsonderlike prestasies behaal tydens die Vrystaat XCC en XCO kompetisie in Bethlehem. Uitslae behaal XCC Vrydag: Uitslae behaal 𝗫𝗖𝗢…

JKA Vrystaat Kampioenskappe – Hoërskool Witteberg

JKA Vrystaat Kampioenskappe. Mienke Jordaan, leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag 29 Maart aan die JKA Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem. Mienke het uitstekend presteer. Sy het twee silwer medaljes…

Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg

Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…

SA Level 2 Swimming – Hoërskool Witteberg

SA Level 2 Swimming. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Anieke Prinsloo, Rainard Otto-Steenkamp en Elmé Swanepoel, het vanaf 28 tot 30 Maart aan die SA Level 2 Swimming…