)

AFGRI Provinsiale Rugbyweek 2025 – Hoërskool Witteberg

𝗔𝗙𝗚𝗥𝗜 𝗣𝗿𝗼𝘃𝗶𝗻𝘀𝗶𝗮𝗹𝗲 𝗥𝘂𝗴𝗯𝘆𝘄𝗲𝗲𝗸 2025. Hoërskool Witteberg blink uit op tuisgrond

Veertien talentvolle rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem het van 29 Junie tot 3 Julie aan die prestigeryke AFGRI Provinsiale Rugbyweek deelgeneem. Die toernooi is vanjaar met trots by Bethlehem Voortrekker Hoërskool aangebied.

o.17A-span

Spelers: Giann Prins, Buks Davel, Christiaan van Niekerk, Mila Oerson

Uitslae:

  • Speel Gelykop teen Valke: 29 – 29
  • Wen teen Leopards: 20 – 15
  • Verloor teen Sharks (finaal): 15 – 52

Die span het met vasberadenheid gespeel en hul plek in die finaal verdien – ’n merkwaardige prestasie!

o.15A-span

Spelers: Omolemo Malakanyane, Tian Jordaan, Lwazi Mosia, Riaan van der Merwe, Linrick Roberts, Daniel Jordaan

Uitslae:

  • Verloor teen Pumas: 19 – 20
  • Wen teen Griekwas: 31 – 26
  • Verloor teen Blou Bulle: 10 – 34

Die span het karakter en veggees getoon teen sterk teenstanders.

o.15B-span

Spelers: Luaan Pieters, Johanco Goosen, Heinrich Stemmett, Brendon McDulling

Uitslae:

  • Wen teen Limpopo Bulls: 12 – 3
  • Verloor teen Valke: 5 – 19
  • Verloor teen Pumas: 7 – 31

Hierdie span is met toewyding afgerig deur twee van Witteberg se eie personeel, mnr. Janco Els en mnr. Waldo Snyman. Hul leiding en ondersteuning het ’n groot bydrae gelewer tot die span se ontwikkeling.

🎖️ Witteberg is uiters trots op elke speler wat ons skool met trots verteenwoordig het. Julle toewyding, sportmangees en harde werk is ’n inspirasie vir almal.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal