)

Praktiese Landbou-ervaring – Hoërskool Witteberg

Praktiese Landbou-ervaring. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se graad 10 Landboubestuurspraktyk-leerders het waardevolle praktiese landbou-ervaring en blootstelling ontvang tydens ’n besoek aan Sandvlei, met gasheer mnr. Jan Scheepers en sy span.

Mnr. André Olivier van High Fert Kunsmis het die belangrikheid van verskillende kultivars en noodsaaklike voedingstowwe verduidelik, en dit met ’n praktiese demonstrasie aangevul. Mnr. Arno Boshoff van Bayer en mnr. Rikus de Villiers van Pioneer het insig gedeel oor verskillende kultivars en die faktore wat keuses beïnvloed.

Verder het mnr. Marnus Maree en mnr. Jandré van der Walt van Nu-Pro die leerders bekendgestel aan die oesproses, moderne landboutoerusting en die bemarking en uitvoer van mielies.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://witteberghs.co.za/

Foto’s voorsien

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal