Thabo Mofutsanyana Krieketspelers 2025. 🏏 Hoërskool Witteberg blink uit in TBM-krieket!
Foto bo: O.19 Seuns. Dumesani Johnson, Kyle Nel, Mila Oerson. Inlas: Tian Jordaan
Hoërskool Witteberg kondig met trots aan dat 14 talentvolle krieketspelers van die skool gekies is om deel te neem aan die Vrystaatse TBM-proewe wat in Oktober plaasvind. Hierdie merkwaardige prestasie getuig van harde werk, toewyding en uitsonderlike sporttalent.
🎉 Baie geluk aan elke speler – Witteberg is ongelooflik trots op julle!
o.19 Seuns:
- Dumesani Johnson
- Kyle Nel
- Mila Oerson
- Tian Jordaan
o.16 Seuns:
- Lwazi Mosea
- Janco Botha
- Xander Fourie
- Juan du Toit
- Anru Erasmus
o.19 Dogters:
- Dimpo Ramatlakane
- Uhrine Beukes
- Lize van den Berg
- Mia Daacke
- Leozé Lottering

Inlas: Leozé Lottering

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf










