SA Skole Netbal – Witteberg o.14A Netbalspan in SA top 15
SA Skole Netbal. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se o.14A Netbalspan het hul 2023 seisoen die afgelope naweek op `n hoë noot afgesluit. Die span het die afgelope naweek aan die SA…
Hardware Mecca Fietswedren – Hoërskool Witteberg uitslae
Hardware Mecca Fietswedren. Hoërskool Witteberg se fietsryers Saterdag, 12 Augustus, aan die Hardware Mecca Fietswedren se Skolereeks deelgeneem. Dit was die tweede fietswedren in Bethlehem en Witteberg se fietsryers het…
ATKV Tienertoneel kompetisie – Hoërskool Witteberg presteer
ATKV Tienertoneel kompetisie. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op hul twee produksies wat Maandag, 7 Augustus aan die ATKV tienertoneel kompetisie in Bloemfontein deelgeneem het. Beide die eenvrouvertoning en…
Skole Tennis – Hoërskool Fichardtpark vs Hoërskool Witteberg
Skole Tennis. Hoërskool Fichardtpark van Bloemfontein se tennisspelers het kragte gemeet teen Hoërskool Witteberg van Bethlehem. Uitslae van die wedstryde teen Witteberg: Die spelers het uithalerspel gelewer teen sterk opponente.…
SA XCO Cup #4 – Hoërskool Witteberg leerder presteer
SA XCO Cup #4. Franco van Heerden, ‘n Graad 9 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag, 22 Julie, aan die SA XCO Cup Inter Provincial by Cascades in…
Onze Rust FS XCM – Hoërskool Witteberg presteer
Onze Rust FS XCM. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Franco van Heerden en AW Burgers het gister, 15 Julie, deelgeneem aan die Onze Rust FS XCM #3. Die…
Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywillig
Tieners in Transformasie – Witteberg dien die Here vry en vrywilligHoërskool Witteberg dien die Here vry en vrywillig. Die TNT (Tieners in Transformasie) se hart is om die leerders geestelik…
Rhino Week Rugby – Hoërskool Witteberg leerders na Ierland
Rhino Week Rugby. Twee leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, Pieter Nel en Jacques van der Merwe, is na afloop van die o/17 Rhino Week Rugby gekies vir die Ierland…
Grant Khomo rugby – Hoërskool Witteberg verteenwoordig
Grant Khomo rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders, JC van Rhyn (12) en Owen Peterson (15), het die Griffons by die jaarlikse nasionale o/16 Grant Khomo rugby week…
Rugby – Hoërskool Witteberg O.16 Uitnodigingspan
Rugby. Vyf o.16 rugby spelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is ingesluit is in die VKB o.16 uitnodigingsspan. Die vyf Witteberg spelers is: Hierdie span gaan vanaf 25 tot 28…
AGN stapkompetisie – Hoërskool Witteberg leerders presteer
AGN stapkompetisie. Drie leerders van Hoërskool Witteberg, Laura Shepherd, Jemma Shepherd en Zanri Pelser, het aan die AGN Stapkompetitisie deelgeneem. Die kompetisie is in Pretoria by TUKS aangebied. Meer skolenuus:…
Comrades 2023 – Witteberg personeellid voltooi Comrades
Comrades 2023. Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is trots op Donovan Muller, ‘n personeellid van die skool. Donovan het Sondag die Comrades Marathon in Kwazulu Natal voltooi. Donovan het die eindstreep…
ATKV Digi Kuns – Carli Lourenco wen Nasionale prys
ATKV Digi Kuns. Carli Lourenco, graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die beeldhouwerk afdeling met haar kunswerk, Verminder Verdwyn, gewen. Hierdie is ‘n baie gesogte nasionale toekenning.…
JKS Nasionale Karate kampioenskappe – Witteberg skitter
JKS Nasionale Karate kampioenskappe. JKS Bethlehem (Bethlehem Karate) het die naweek van 26 en 27 Mei aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Spanne van sover as Kaapstad…
ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10
ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…
Noord-Vrystaat Hokkie – Hoërskool Witteberg spelers in span
Noord-Vrystaat Hokkie. ‘n Groot totaal van 34 hokkiespelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is in die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkie spanne ingesluit. Die Wittebergers in spanne ingesluit: Meisies o.14 A Meisies…
ATKV Debat Semi Finaal – Vier Witteberg spanne neem deel
ATKV Debat Semi Finaal. Vier debatspanne van Hoërskool Witteberg het op 18 en 19 Mei aan die ATKV-Debat Semifinaal in Witbank deelgeneem. Vier provinsies het aan die Semifinaal deelgeneem, naamlik;…
Griffons Rugbyspanne – Hoërskool Witteberg in spanne
Griffons Rugbyspanne. Hoërskool Witteberg in Bethlehem spog met twaalf rugbyspelers wat onlangs in onderskeie griffons rugbyspanne opgeneem is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto’s verskaf
ATKV Redenaars – Hoërskool Witteberg na semi-finaal
ATKV Redenaars. `n Groot totaal van 25 Wittebergers dring deur na die ATKV Redenaars Semifinaal wat eerskomende Dinsdag, 23 Mei, op eie bodem plaasvind! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Witteberg leerders ingesluit
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – 31 Hokkiespelers van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is ingesluit in die Oos-Vrystaat hokkiespan. Hulle het op 18 April deurgedring na die Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Die finale hokkiespanne sal binnekort…
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet – Pieter-Louis Pretorius skitter
Noord-Gauteng Indoor Boogskiet. Pieter-Louis Pretorius, `n Graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die Noord-Gauteng Indoor Boogskiet kompetisie in Bloemfontein deelgeneem. Pieter-Louis het uitstekend…
SA Atletiek Kampioenskap – Charl Greyling skitter
SA Atletiek Kampioenskap. Charl Greyling, graad 12 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die afgelope naweek aan die SA Atletiek Kampioenskap deelgeneem en stap weg met `n groot eer!…
Sentrale Skole Sportreeks – Hokkie Witteberg vs Diamantveld
Sentrale Skole Sportreeks. gedurende die afgelope week is daar hard geoefen op die hokkie bane. Die spanne moes voorberei vir die wedstryde wat die naweek plaasgevind het. Dit het omtrent…
Redrock 100km Gravel Race – Witteberger eindig derde
Redrock 100km Gravel Race – Hoërskool Witteberg, Bethlehem leerder Franco van Heerden het aan die Redrock Graval Race deelgeneem.Dit is ‘n 100km fiets wedren en het die afgelope naweek plaasgevind.…
Krieket – Hoërskool Witteberg en St Dominics meet kragte
Krieket – Hoërskool Witteberg, Bethlehem en St Dominics van Welkom se 0/19 krieketspanne het teen mekaar te staan gekom. Witteberg se krieket span wen die loot en besluit om eerste…
Graanveld Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Witteberg trots op uitslae
Graanveld Atletiek Byeenkoms – Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het aan die Graanveld atletiek byeenkoms. Die atlete het puik prestasies behaal tydens die…
Toneelfees – Hoërskool Witteberg Op Die Planke Finaal
Toneelfees. Drie van Hoërskool Witteberg se Tienertoneelgeselskappe het deurgedring na die nasionale finaal Op Die Planke Toneelfees. Dit is op 15 Oktober aangebied. Die toneelstuk Verspeelde Tyd eindig tweede by…
FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Witteberg Kraai Koning
FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Witteberg van Bethlehem se drie tienertoneelgeskappe het die afgelope naweek aan die FAK Allegretto Toneelfeesdeelgeneem. Die toneelfees isin Welkom aangebied en Witteberg het weereens met trots…
Vyf Rand Gemeenskapsprojek – Hoërskool Witteberg Projek Groot Sukses
Vyf Rand Gemeenskapsprojek Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaasgevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp! Die skool se kaste loop oor en hul seëninge nog meer!…
Witteberg Rugby – Twee ligas vir Witteberg O.14A Rugbyspan
Witteberg Rugby. Hoërskool Witteberg in Bethlehem se O.14A rugbymanne vat nie net een nie, maar twee bekers huistoe na afloop van die 2022 rugbyseisoen. “Die seisoen het rof begin vir…








