Hardware Mecca Fietswedren. Hoërskool Witteberg se fietsryers Saterdag, 12 Augustus, aan die Hardware Mecca Fietswedren se Skolereeks deelgeneem. Dit was die tweede fietswedren in Bethlehem en Witteberg se fietsryers het die volgende plekke behaal.
Sub Junior Men
- Ian Smith 6de
- Wessel Campher 7de
- AJ Erasmus 8ste
- Hanjo Ferreira 9de
Youth Women
- Cara Cilliers 5de
Youth Men
- Franco van Heerden 3de
- Ruan Lombaard 16de
- Corné du Plooy 18de
Witteberg se fietsryers beklee tans algeheel die vierde posisie in die Hardware Mecca se Skolereeks.
Die volgende wedren in die skolereeks vind plaas op Saterdag, 2 September in Parys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf