Criterium Racing – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Criterium Racing. HoĆ«rskool Transvalia se Shanique het die afgelope naweek aan een van die Gauteng-span se seleksie Criterium Racing-byeenkomste deelgeneem ā en met ān uitmuntende prestasie die skool se naam…
Free State Road Series – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter
Free State Road Series. HoĆ«rskool Fichardtpark ā Fietsrynuus. Baie geluk aan DanĆ© Taljaard wat die afgelope naweek aan die Bethlehem & Clarens Free State Road Series deelgeneem het. Op 21…
SA Schools XCO – Charlie Hofmeyr se JeandrĆ© Gerber presteer
SA Schools XCO. HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr maak geskiedenis by SA Schools XCO. JeandrĆ© Gerber, leerling van Charlie Hofmeyr, het sy naam in Charlies-geskiedenisboeke geskryf toe hy vir die eerste keer…
Vrystaat Padfietskampioenskap – HoĆ«rskool Witteberg prestasie
Vrystaat Padfietskampioenskap. HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem is trots om Ian Smith (Graad 11), se uitstaande prestasie te vier. Ian het Sondag aan die Vrystaat Padfietskampioenskap in Clarens deelgeneem. Hy het…
Fietsryprestasies – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof presteer
Fietsryprestasies. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof fietsryers trap die jaar af met glans. Die eerste kwartaal van 2026 was ān besonder sterk begin vir Bloemhof se fietsryspan. By die jaar se eerste…
Cape Town Cycle Tour – HoĆ«rskool Transvalia trots op Shanique
Cape Town Cycle Tour. Valia Fietsry 2026. Baie geluk aan Shanique. Sy het onlangs aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem waar sy in die 78 km-wedren ān uitmuntende…
Triathlon Kampioenskappe – HoĆ«rskool Sentraal Atleet Triomfeer
Triathlon Kampioenskappe – Op 14 Februarie 2026 het Melinda Dippenaar, ān leerder van Sentraal HoĆ«rskool, haar merk gemaak by die Noordwes Triathlon Kampioenskappe in Orkney. Sy het ān puik 2de…
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia-atleet skitter
Noordwes Triathlon – HoĆ«rskool Wesvalia kan met reg trots wees op een van hul ster-atlete. Nicolas Greeve, het sy merk gemaak by die Noordwes Triathlon. Nicolas het ān eerste plek…
Valia Fietsry 2026 – Skitterende prestasie vir HoĆ«rskool Transvalia
Valia Fietsry 2026. Skitterende prestasie op die pad! Die nuwe jaar het skaars begin, en reeds het een van HoĆ«rskool Transvalia se ster-atlete die Valia-vlag hoog laat wapper! Baie geluk…
Road & Time Trial Championships – HoĆ«rskool Sentraal skitterend
Road & Time Trial Championships. š“āāļø Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe! HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswĆŖreld gevestig tydens die…
Gauteng MTB Prysuitdeling – HoĆ«rskool Driehoek skitter
Gauteng MTB Prysuitdeling. š HoĆ«rskool Driehoek vier uitblinkprestasie! HoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark, is baie trots op Martinique Trollip. Sy tydens die Gauteng MTB Prysuitdeling op Saterdag, 6 Desember haar merk gemaak…
Fietsry byeenkomste – Truida Kestell verteenwoordig Vrystaat
Fietsry byeenkomste. š Laerskool Truida Kestell skitter op provinsiale en nasionale vlak! Foto: Heili van Heerden, Lian Symington, Emme Wessels. Bethlehem se eie Truidjies maak golwe! Vyf uitmuntende leerders van…
Free State Schools MTB – BVHS neem deel in Harrismith
Free State Schools MTB. š“āāļø Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool Fietsryspan skitter in Harrismith! Die 4de Free State Schools MTB-resies het die afgelope naweek in die pragtige berge van Harrismith plaasgevind, en…
Vrystaat XCM Kampioenskappe – HoĆ«rskool Driehoek
Vrystaat XCM Kampioenskappe. Saterdag, 2 Augustus, het die Vrystaat XCM Kampioenskappe, Koedoeslaagte, net buite Parys, plaasgevind. Twee van HoĆ«rskool Driehoek se leerders, Martinique en Angelique Trollip het hul staal gewys…
XCM Fietswedren – HoĆ«rskool Swartland presteer
XCM Fietswedren. Swartland Bergfietsryers blink uit in Knysna se XCM Wedren. Op Saterdag, 12 Julie, het HoĆ«rskool Swartland se bergfietsryers die XCM-wedren in Knysna met puik resultate voltooi. Die fietsryers…
UCI World Championship – Die HoĆ«rskool Menlopark
UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wĆŖreldroem! š“āāļøš HoĆ«rskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…
Karkloof Youth Festival – HoĆ«rskool Witteberg
Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…
WP Kleure in Fietsry – HoĆ«rskool Strand
WP Kleure in Fietsry. Inge Vermeulen, leerder van HoĆ«rskool Strand, verower WP-kleure in fietsry met haar padfiets. Inge Vermeulen het vanjaar haar merk begin maak in padfietsry en neem sedertdien…
Skoleliga Fietswedren – Afrikaans HoĆ«r Seunskool
Skoleliga Fietswedren – Affies trap vorentoe in skoleliga-fietswedren Verlede Saterdag was ān dag van spoed , uithouvermoĆ« en trotse prestasies by Afrikaans HoĆ«r Seunskool, Pretoria. Vier en vyftig Affie-fietsryers het…
Malmesbury Fietsryklub – HoĆ«rskool Swartland
Malmesbury Fietsryklub. Malmesbury Fietsryklub het op 2 November hulle 10de uithourit aangebied wat strek van Malmesbury na Yzerfontein oor ān afstand van 81.21km. Twee leerders van HoĆ«rskool Swartlad, Hendri Bothma…
MTB Skolereeks – HoĆ«rskool Witteberg
MTB Skolereeks. Gedurende die afgelope naweek het HoĆ«rskool Witteberg se fietsryspan deelgeneem aan die tweede been van die plaaslike MTB Skolereeks. Die reeks bestaan uit vier byeenkomste. Die span het…
Western Cape Mountain Bike – Parel Vallei presteer
Western Cape Mountain Bike. Drie fietsryers van HoĆ«rskool Parel Vallei in Kaapstad is op 11 November by die Western Cape Mountain Bike Commission se jaarlikse kleureseremonie vereer met die toekenning…
Vrystaat Fietsry – HoĆ«rskool Bultfontein leerder in span
Vrystaat Fietsry. LinĆ© Maree, leerder van HoĆ«rskool Bultfontein, is ingesluit in die Vrystaat fietsry span vir atlete met spesiale behoeftes vir fietsry. LinĆ© gaan aan die Nasionale Kampioenskappe vanaf 20…
ALZU Tour de Farm – Ligbron Akademie Bergfietsryers presteer
ALZU Tour de Farm. ‘n Vrolike groep Ligbron fietsryers, personeel en ouers het gewys dat hulle gees en vaardighede het. Hulle het saam die jaarlikse ALZU Tour de Farm bergfietswedren…
Kelrn MTB Classic – HoĆ«rskool Fichardtpark leerder presteer
Kelrn MTB Classic. Carli Bouwer, leerder van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein, het 28 Oktober aan die Kelrn MTB classic in Barkley-West deelgeneem. Sy het eerste geĆ«indig in haar ouderdomsgroep en…
Free State Cycling Federation – Truida Kestell ontvang pryse
Free State Cycling Federation. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het op die FSCF (Free State Cycling Federation) prysuitdeling die volgende pryse ontvang vir 2023: *XCO = Cross…
Battle of the Bikes – Truida Kestell leerders in Vrystaatspan
Battle of the Bikes. Fietsryers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het Saterdag, 7 Oktober, deelgeneem aan die Interprovinsiale fietswedren tussen die Noord-Kaap en Vrystaat. Drie van Truida Kestell se leerders,…
MTB XCO – BVHS leerder ding mee in Vrystaat span
MTB XCO. Keanu Kennedy, Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool, het op 7 Oktober deelgeneem aan die MTB XCO Battle of the Bikes te Jacobsdal, as lid van die…
Kroonstad Fietsry – BVHS fietsryers vaar goed in Kroonstad
Kroonstad Fietsry. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se fietsryers het goed presteer in warm en winderige toestnde tydens die afgelope naweek se Kroonstad Fietsry byeenoms. BVHS se fietsryers het as volg presteer:…
Bloemendal Bergfietsry kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
Bloemendal Bergfietsry kampioenskap. Agt fietsryers van HoĆ«rskool Durbanville wat die naweek aan die Bloemendal Fietsry kampioenskap deelgeneem het, het ook gekwalifiseer vir die SA Skole Fietsry Kampioenskap in Brits vanaf…
Hardware Mecca Fietswedren – HoĆ«rskool Witteberg uitslae
Hardware Mecca Fietswedren. HoĆ«rskool Witteberg se fietsryers Saterdag, 12 Augustus, aan die Hardware Mecca Fietswedren se Skolereeks deelgeneem. Dit was die tweede fietswedren in Bethlehem en Witteberg se fietsryers het…
FSSC XCO – HoĆ«rskool Sentraal fietsryers presteer
FSSC XCO. Drie leerders van HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het 29 Julie aan die FSSC XCO (Free State School Cycling cross country) in Harrismith deelgeneem. Die leerders het as volg presteer:…
Free State School Cycling – BVHS fietsryers presteer
Free State School Cycling. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het ‘n uitstekende naweek van fietsry beleef. Tydens die Hardware Mecca Free State School Cycling Series in Harrismith het BVHS se fietsryers as…
SA XCO Cup #4 – HoĆ«rskool Witteberg leerder presteer
SA XCO Cup #4. Franco van Heerden, ‘n Graad 9 leerder van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het Saterdag, 22 Julie, aan die SA XCO Cup Inter Provincial by Cascades in…
Vrystaat Fietsry – Laerskool Truida Kestell leerders in span
Vrystaat Fietsry. Vyf fietsryers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is opgeneem in die Vrystaat Fietsry span wat by die Inter-Provincial Cascades gaan deelneem op 22 Julie 2023. Die truidjies…
SA Pad en Tydtoets – Curro Mossel Bay by Kampioenskappe
SA Pad en Tydtoets. Curro Mossel Bay leerder, Ferdi Botha, is gekies vir die Wes-Kaap Fietsryspan. Hy het vanaf 7 tot 9 Julie aan die SA Pad en Tydtoets Fietsry…
Karkloof Classis-kompetisie – Errie presteer weer tydens fietsresies
Karkloof Classis-kompetisie. Luzaan Durand, graad 12-leerder van HoĆ«rskool Ermelo, het aan die Karkloof Classis-kompetisie in Howick deelgeneem. DiĆ© fietsresies vind plaas oor 40km. Luzaan eindig vierde van al die dames…
Witteberg MTB Challenge – Bethlehem Voortrekker presteer
Witteberg MTB Challenge. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se fietsryers het op 22 April aan die Witteberg MTB Challenge in Ficksburg deelgeneem. JohanĆØ Smith van BVHS het die vierde plek in die…
Ficksburg Fietsry – BHVS Fietsryers presteer
Ficksburg Fietsry. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool se fietsryers het in uiterste nat en modderige toestande op 18 Januarie aan die Ficksburg Fietsry deelgeneem. Janno Kriel ry ‘n eerste plek los in…
SA Baan Fietsrykampioenskappe – Mianette Theron skitter
SA Baan Fietsrykampioenskappe. Mianette Theron van HoĆ«rskool Outeniqua in George, het aan die einde van die SA Baan fietsrykampioenskappe in Kaapstad twee goud, vier silwer en een brons medaljes behaal.…
Laerskool Stulting neem fietsry na nuwe hoogtes!
Laerskool Stulting, Humansdorp, is besig om bergfietsry op die been te bring.Ā Dit is op die oomblik ‘n groeiende sport in skole en die Kou-area is baie bekend vir wedrenne…
Hoƫrskool Framesby Bergfietsry
Me. Mariska Basson en die kursusleier, Deon Steyn Baie geluk aan juffrou MariskaĀ Basson van HoĆ«rskool Framesby, wat na die afgelope naweek as een van die eerste groep skeidsregters in Port…
PE Plett MTB Resies 2020
Mnr. Cornelius Coetzer (links) en Mnr. Jacques Steenkamp (regs) na ān welverdiende wen! Mnr. Cornelius Coetzer, hoof van Laerskool Stulting, het onlangs aan die PE PLETT MTB Resies deelgeneem. Ā Hierdie…
Hoƫrskool Kalahari Fietsry
Gert Noeth van HoĆ«rskool Kalahari, is gekies vir die Noord-Kaap span vir die Spur Schools MTB League. Hierdie span neem 27 en 28 September aan die Naionale byeenkoms te Brits…
Laerskool Nelspruit fietsry
Laerskool Nelspruit se MTB fietsryspan Laerskool Nelspruit se fietsryers is tans 2de op die puntelys na die afgelope naweek se wedren in Lydenburg. Baie geluk aan al die ryers! Puntestand…
Blink toekoms wink vir Nellie-padfietsryer!
Nellie-padfietsryer Sias Joubert het die naweek aan die 94.7 Cycle Challenge deelgeneem. Hy het algeheel 16de in die elite-groep van 120 ryers geĆ«indig. Dit was glo ān baie harde resies,…
Hoƫrskool Nelspruit bergfietsryers by Spur-skolereeksbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Sewe Nellie-bergfietsryers, Dillon Botha, Anleo Viljoen, Christo Theron, Hijke Coetzee, Suzanne MarĆ©, Jean van der Merwe en Monique Swart het die afgelope naweek Mpumalanga tydens die laaste…
NHS is bergfiets-naaswenners en spog met sewe provinsiale ryers!
HoĆ«rskool Nelspruit het die 2018 bergfietsseisoen op ān hoĆ« noot afgesluit met ān tweede plek in die Spur-skolereeks en nie minder nie as sewe ryers wat in die Mpumalanga-span opgeneem…
Drie Nellies in bergfiets top 3
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] HoĆ«rskool Nelspruit se bergfietsspan het onlangs aan die Spur-bergfietsreeks by Uplands College deelgeneem en puik presteer.































