)

Hoërskool Nelspruit bergfietsryers by Spur-skolereeksbyeenkoms

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Sewe Nellie-bergfietsryers, Dillon Botha, Anleo Viljoen, Christo Theron, Hijke Coetzee, Suzanne Maré, Jean van der Merwe en Monique Swart het die afgelope naweek Mpumalanga tydens die laaste Spur-skolereeksbyeenkoms verteenwoordig waartydens Hijke Coetzee die bergfietsseisoen op ‘n hoë noot afgesluit het.

Die interskole byeenkoms het Vrydag 5 Oktober In Magaliesburg by Hoërskool Bekker plaasgevind waartydens Hijke ‘n puik naelskraap tweede plek losgery het. Sy was glo maar een sekonde agter die wenner. Die interprovinsiale byeenkoms het Saterdag, 6 Oktober plaasgevind waartydens Hijke ‘n derde plek behaal het.

Sy het dus SA-kleure verwerf. Ander Nellies wat presteer het, is Dillon Botha (15de), Jean van der Merwe (15de), Monique Swart (18de), Suzanne Maré (19de), Anleo Viljoen (22ste) en Christo Theron (29ste)

Die Mpumalanga-span het vierdie uit spanne van Suid-Afrika, Namibië, Zimbabwe en Zambië geëindig.

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19040,19041,19042,19043,19044,19045,19046,19047,19048″ posts_number=”8″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal