Daar is tans twee Nories van Krugersdorp wat Suid-Afrika en hul skool verteenwoordig in Argentinië by die Olimpiese Jeugspele 2018. Baie sterkte aan Ruan Lategan (gimnastiek) en Dané Roets (gewigstoot) .
Ons hou julle dop en is só trots op dit wat julle al bereik het.