MTB XCO. Keanu Kennedy, Graad 8 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het op 7 Oktober deelgeneem aan die MTB XCO Battle of the Bikes te Jacobsdal, as lid van die Vrystaatspan. Die Vrystaatspan het teen die Noord-Kaapspan meegeding.
Keanu het BVHS se naam hoog gehou en vierde geëindig in die 29km wedren.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf