Suid-Afrikaanse Jeugskou 2023. Tydens die Suid-Afrikaanse Jeugskou 2023 wat te Augsburg Landbou-gimnasium in Clanwilliam gehou is, het die drie Erries wat deelgeneem het, uitstekend presteer.
Benjamin Raath behaal ’n vyfde plek met 66% by die konyne-afdeling.
In die Kulinêre Kuns-afdeling eindig Deléne Arnoldi in die sesde plek met 72% en Zetske van der Merwe behaal ’n agtste plek met 70%.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








