)

AVS-somerweek – Erries gekies vir SA Bokkies

AVS-somerweek. Hoƫrskool Ermelo leerders het deelgeneem aan die AVS-somerweek het op 3 Oktober te Oos-Moot plaasgevind het.

Danielle Hatingh van EHS het die o.15-snelbalspan (Fast 5) van Hoƫveld verteenwoordig. Lenize Nel en Katelyn Potgieter is in die o.17-Hoƫveld snelbalspan ingesluit. Lenize Nel(o16) is gekies vir die o.17 Fast 5 Gazelle-span.

By die Woema-hokkie (sewes-hokkie) het agt Erries aan die AVS-somerweek deelgeneem:

  • Jani Uys, Elizca Lotz, EsphanĆ© van der Linde, Thalia Jansen van Rensburg en Diani Jacob
  • Diani Jacob is gekies vir die o.15 woema-hokkie se Gazelle-span
  • Elizca Lotz en Jani Uys is gekies vir die Presidente-span

Tien van EHS se seuns het aan die sewes-rugby deelgeneem: Janco Claassen, Ulric Badenhorst, Luan Greyling, Armand Coetzee, Jannie Jacobsz, Drian du Plessis, Nicolas Steyn, Wikus Steyn, Francois Homan Edwin Smit

  • Janco Claassen en Ulric Badenhorst is vir die o.16 sewes-rugby se Presidente-span gekies
  • Jannie Jacobsz en Drian du Plessis is vir die o.14 sewes-rugby se Presidente-span gekies

Dian van Aarde van Erries het aan die krieket deelgeneem gedurende die somerweek.

Ulrich Badenhorst, Jannie Jacobsz, Drian du Plessies en Janco Claassen
Lenize Nel

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal