)

Nasionale Huisgenoot Eisteddfod – Hoërskool Fichardtpark leerder presteer

Nasionale Huisgenoot Eisteddfod. Karla Marais, Graad 11 leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het gedurende Julie aan die Nasionale Huisgenoot Eisteddford Kompetisie deelgeneem. Sy het ‘n Silwer medalje in die afdeling Redenaars graad 11 en 12 ontvang. Die onderwerp was Dissipline is die legkaart wat ons bemagtig vir die toekoms. Verder het Karla ook ‘n Brons medalje ontvang in die afdeling Prosa graad 11 en 12.

Die prosa wat sy voorgedra het kom uit ons nuutgeskrewe toneel Die Leser waar sy vroeër die jaar die hoofrol vertolk het.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal