Nasionale Tegniese kompetisie. Dwayne Britz, Graad 11 leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het deelgeneem het aan ‘n Nasionale Tegniese kompetisie. Die kompetisie is op 5 en 6 Oktober by die Universiteit van Johannesburg (UJ) aangebied.
In die Siviel – Houtbewerkingafdeling het Dwayne die Vrystaat en Voortrekker se naam hoog gehou deur ‘n derde plek Nasionaal te behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf