Wilson Skild Tennistoernooi. Hoërskool Trio, Kroonstad, se eerste dogterstennisspan het vanaf 6 tot 9 Oktober aan die Wilson Skild Tennistoernooi by Sun City deelgeneem.
Die toernooi was hierdie jaar propvol met 32 spanne wat deelgeneem het. Hoërskool Trio behaal die derde posisie in hulle groep en ‘n algehele tiende posisie in die dogtersafdeling van die toernooi.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf