Hoërskool Bevorderingsposte. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vier hoërskool bevorderingsposte van hul personeel aangekondig.
Die skool wens die personeel geluk met die bevordering en wens hulle sterkte toe vir hulle nuwe posisie by die skool.
- Me Gerda Swart – Adjunkhoof Akademie
- Me Michelle Vorster – Afdelingshoof
- Mnr PC Schutte – Afdelingshoof
- Mnr Gideon du Plooy – Afdelingshoof Kultuur
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf