Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…
SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe – Leeuwenhof Akademie
SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Leeuwenhof Akademie is trots op hul atlete se prestasies tydens die SA Hoërskole Atletiekkampioenskappe. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf
Easterns T20 Krieket – Leeuwenhof Akademie
Easterns T20 Krieket. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se o.16 Krieketspan het hulle eerste wedstryd in die Easterns T20 Krieket reeks gewen. Leeuwenhof behaal ‘n totaal van 186/6 en slaag daarin om…
SACOPA Team SA 2025 – Leeuwenhof Akademie
SACOPA Team SA 2025. Twee leerders van Leeuwenhof Akademie, Germiston, Leila en Lumé het spog-prestasies behaal tydens die SACOPA. Albei is ook gekies vir Team SA 2025. Leila: Lumé: Meer…
Noordvaalbeker – Erries bring beker huistoe
Noordvaalbeker. Op Saterdag, 17 Augustus, het die o.15A-rugbyspan van Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Leeuwenhof Akademie van Bedfordview, Johannesburg. Die wedstryd het getuig van goeie rugby vanaf beide spanne…
Laerskool Krieket – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Krieket. Leeuwenhof Akademie was vanjaar weereens bevoorreg dat hul krieket seuns gedurende die vakansie ‘n krieket kliniek te Zwartkloof kon bywoon. Die o/11 krieketspan het vanaf Dinsdag, 18 Junie…
Toneel – Leeuwenhof Akademie
Toneel. Hierdie week gee Leeuwenhof Akademie “Die Lewe is Vroue”– toneel-produksie die geleentheid om in die kollig te wees. Die Lewe is Vroue, is ‘n toneelstuk deur die innoverende dramaturg…
Laerskool Netbal – Leeuwenhof Akademie
Laerskool Netbal. Leeuwenhof Akademie se o/13 A Netbalspan het as Ekurhuleni Laerskool Netbal B liga wenners uit die stryd getree. Die res van die spanne eindig as volg in Ekurhuleni…
ATKV Redenaars – Leeuwenhof Akademie
ATKV Redenaars. Agt leerders van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het deurgedring na die ATKV – Semifinale rondte. Dit vind plaas op 25 Mei te Laerskool Concordia. Die volgende Leeus het sowaar…
Matriekuitslae 2023 – Leeuwenhof Akademie
Matriekuitslae 2023. Die matrieks van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het uitstekende resultate behaal met die 2023 eindeksamen. Prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://leeuwenhof.co.za/ Foto’s verskaf
Akademiese Top 10 – Leeuwenhof Akademie
Akademiese Top 10. Na afloop van die akademiese jaar vir 2023, kondig Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, graag hul akademiese Top 10 presteerders vir elke graad aan. Graad 8: Graad 9: Graad…
Voorskool Gradeplegtigheid – Leeuwenhof Akademie
Voorskool Gradeplegtigheid. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het hul Voorskool Gradeplegtigheid aangebied. Sien video hiernaas! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://leeuwenhof.co.za/
Matrieks se laaste dag – Leeuwenhof Akademie
Matrieks se laaste dag. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se matrieks van 2023 het vandag hul laaste vraestel geskryf. Julle was ‘n goeie groep graad12’s. Twaalf jaar van harde werk met baie…
Laerskole Gholf – Leeuwenhof Akademie skitter
Laerskole Gholf. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, se gholf het ‘n seisoen van uitnemendheid beleef! Die skool het die volgende spanne ingeskryf vir die laerskole gholf se liga: Vier van die vyf…
Hoërskool Bevorderingsposte – Leeuwenhof Akademie
Hoërskool Bevorderingsposte. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vier hoërskool bevorderingsposte van hul personeel aangekondig. Die skool wens die personeel geluk met die bevordering en wens hulle sterkte toe vir hulle nuwe…
SAJCC Skaak Kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie skitter
SAJCC Skaak Kampioenskappe. Nege skaakspelers van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het deelgeneem aan die SAJCC Skaak kampioenskappe. Besonderse geluk aan Cathri Botha wat as bordwenner aangewys is met 5 uit 5.…
Leeuwenhof Akademie: SA AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS BEKRONINGS VIR 2020
Dit is met groot trots wat ons aankondig dat Mnr Johan Bezuidenhout ‘n spesiale toekenning ontvang het vanaf die Raad vir die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die akademiese…
Schools That Rock gesels met Nidine Smith, Hoofdogter van Leeuwenhof Akademie
Schools That Rock vra ‘n paar vrae aan Nidine Smith, Hoofdogter van Leeuwenhof Akademie. Vraag: Hoe sien jy die invloed van die Covid19 virus op ons land? COVID 19 het…
Schools That Rock chat with Cameron de Kock, Head Boy of Leeuwenhof Academy
Schools That Rock ask a few questions to Cameron de Kock, Head Boy of Leeuwenhof Academy Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on our country? In…
Leeuwenhof Akademie se Delien in Suid-Gauteng Aksie-Netbal span
Delien Krouwkamp Delien Krouwkamp van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, is opgeneem in die Suid-Gauteng O.13 Aksie-Netbal span wat 15 tot 20 Maart aan ‘n Interprovinsiale toernooi deelneem. Baie geluk, Delien! …
Leeuwenhof Akademie se Kayla presteer by Midmar-Myl
Kayla Strombeck van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het Saterdag, 8 Februarie, die Midmar-Myl familie-aflos van 1,6km in 35,28min geswem. Op Sondag, 9 Februarie, het sy die Do.13 1,6km in ‘n tyd…
Leeuwenhof Akademie Aksie-netbal
V.l.n.r: Lia Grobler, Amoné Buytendorp en Lee-Kayla van Wyk Lee-Kayla van Wyk, Amoné Buytendorp en Lia Grobler van Leeuwenhof Akademie, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by ‘n 2-dag aksie-netbal oefenkamp…
Leeuwenhof Akademie se Lucas skitter by Midmar-Myl
Lukas Mostert van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het aan die Midmar-Myl deelgeneem in die kategorie vir seuns O.13 en jonger/Mans 31 en ouer en het ‘n skitterende 47ste plek behaal. Baie…
Leeuwenhof Akademie leerder skitter in Trampolien
Reegan Jardim van Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vanaf 1 tot 10 Desember 2019 Suid-Afrika tydens die Trampolien Wêreldkampioenskappe in Tokyo verteenwoordig. Reegan het ‘n skitterende 10de plek uit 42 deelnemende…
CON SPIRITO KULTUURVERENIGING GAAN GROOT!!
Con Spirito!!!! is ‘n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sewentiende agtereenvolgende jaar in Gauteng funksioneer maar het hierdie jaar vir die eerste keer nasionaal gegaan.…
Leeuwenhof Akademie Hoërskool: Netbal
Die matriekdogters in die tweedespan het Donderdag hul laaste netbalwedstryd vir Leeuwenhof gespeel en eindig so ook hul seisoen as ligawenners, PUK 16 wenners en algehele wenners van die CBD…
Leeuwenhof Akademie Skaaktoernooi
Die Top Skole Skaaktoernooi het by Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, plaasgevind op Saterdag 22 Junie. Die onder 9 A en onder 13 A het hul afdelings gewen. Baie geluk aan al…
Leeuwenhof Akademie Laerskool: Snuitersimfonie
Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, het vanjaar die twaalfde Snuitersimfonie-konsert aangebied. Dit is ‘n jaarlikse hoogtepunt die skool waar die Jewish Guild Orchestra hulle vermaak met pragtige klassieke musiek. Leeuwenhof se talentvolle…
Leeuwenhof Akademie Privaatskool Netbalspanne by ISASA
Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool is baie trots op hul O/15A netbalspan wat 1ste in hulle liga geëindig het. Hulle speel vandag, Woensdag 26 Junie, in die ISASA finale saam…
Leeuwenhof Akademie jukskei
Veels geluk aan die Leeuwenhof-ouers en veral die leerders met ‘n uitstekende 2018-seisoen asook almal se deelname aan die SA’s tydens Desember 2018. Die S.A. Kampioenskappe het in Desember plaasgevind…
Leeuwenhof Akademie hou Wetenskap- en Wiskunde Ekspo
Op Donderdag 10 Mei 2018 het Leeuwenhof Akademie van Bedfordview in Gauteng ‘n Wetenskap- en Wiskunde
Leeuwenhof Wetenskap en Wiskunde Ekspo
Die Leeuwenhof Akademie Wetenskap en Wiskunde ekspo is beslis ‘n hoogtepunt om dop te hou!!
Leeuwenhof Akademie Kapteinsaand 2018
Amanda Mynhardt, oud Protea Netbalkaptein, het onlangs die spankapteine van Leeuwenhof Hoër- en Laerskool
Skaakmarathon Leeuwenhof
Leeuwenhof Hoër- en Laerskool het weereens ‘n suksesvolle skaakmarathon gehou. Ongeveer 75
Interhoër-Trots Leeuwenhof
Leeuwenhof Akademie behaal ‘n tweede plek by die Interhoër. Baie dankie aan elke afrigter, leerder
Redenaarsopleiding
Leeuwenhof Akademie het op Maandag 19 Januarie 2018 ‘n baie suksesvolle redenaarsopleidingsessie
Matriekuitslae 2017
Leeuwenhof Akademie is baie trots op die Matrieks van 2017 se uitslae. Baie geluk met die
Open day – Leeuwenhof Akademie – 9 March 2018
We want to invite you to our Open Day for Grade 8 at Leeuwenhof Akademie on 9 March 2018 at 15:00.
Graad 8 Kamp – Leeuwenhof
Die Graad 8 leerders van Leeuwenhof Akademie in Germiston het hul Graad 8 kamp
Leeuwenhof Akademie handhaaf homself dinamies op alle gebiede
Leeuwenhof Akademie is ‘n Afrikaanse Privaatskool gevestig in Christelike waardes en norme wat strek vanaf gr. 000 – gr. 12. Die skool is geleë in Bedfordview en spog met ‘n…






















