Veels geluk aan die Leeuwenhof-ouers en veral die leerders met ‘n uitstekende 2018-seisoen asook almal se deelname aan die SA’s tydens Desember 2018.
Die S.A. Kampioenskappe het in Desember plaasgevind en van Leeuwenhof se leerders het as volg presteer:
o/16 Seuns: Keagan Pretorius, Declan Pretorius,Divan Swart en Jaco Freemantle verower ‘n silwer medalje.
o/19 Dogters: Shawnae Freemantle verower ‘n brons medalje.
o/19 Dubbels: Wian Swart verower ‘n brons medalje.
Shawnae, Jaco en Keagan is gekies vir die S.A. Uitnodigingspan.
Baie geluk aan al die leerders.