)
WonnieJukskei – HoĆ«rskool Wonderboom presteer uitstekend

WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ’n Naweek van Triomf en Trots! Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom! šŸ† Uitslae: ✨ En…

SA Junior Jukskei kampioenskap – Trio PrimĆŖr presteer

SA Junior Jukskei kampioenskap. Twee van Trio PrimĆŖr, Kroonstad, se leerders, Liyah-Mae Mynhardt en JandrĆ© Kymdell, het puik presteer tydens die SA Junior Jukskei kampioenskap. Hulle het ‘n 2de plek…

Flaminke Jukskei – Laerskool Trio skop met sewe spanne af

Flaminke Jukskei. Die Flaminke Jukskei seisoen het afgeskop met vyf skole. Die dubbels is afgehandel. Die vyf skole het met die volgende aantal spanne afgeskop: Die puntestand is as volg:…

Jukskei toer na NamibiĆ« – HoĆ«rskool Trio leerders deel van toer

Jukskei toer na NamibiĆ«. Twee leerders van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, Rigard van Zyl en CharnĆ© Smalberger is oppad na NamibiĆ« vir die 2023 Jukskei Toer na NamibiĆ«. Rigard van…

Mpumalanga Skole Jukskei – Morgenzon Landbou Akademie skitter

Mpumalanga Skole Jukskei. Landtie Jukskei spanne het uitmuntend gevaar het by die Mpumalanga Skole Jukskei 2022. Morgenzon dogters O/19 van Morgenzon Landbou Akademie is aangewys as die Mpumalanga Federasie skoleliga…

Worcester Gimnasium skitter by Jukskei kampioenskappe

Cecil le Roux en Ruan Olivier Cecil le Roux (o.16A) en Ruan Olivier (o.16 Akademie) het gedurende Desember die Kaapse Wynland Jukskei by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad…

Worcester Gimnasium: Jukskei

Baie geluk aan Cecil le Roux en Ruan Olivier wat gekies is om die Kaapse Wynland te verteenwoordig by die SA Junior Jukskei Kampioenskappe te Kroonstad. Cecil wat ook gekies…

Leeuwenhof Akademie jukskei

Veels geluk aan die Leeuwenhof-ouers en veral die leerders met ‘n uitstekende 2018-seisoen asook almal se deelname aan die SA’s tydens Desember 2018. Die S.A. Kampioenskappe het in Desember plaasgevind…

Die 0/16-jukskeispan van Hoƫrskool Bastion is die jaar se ligawenners

Hierdie span is ook deur na die Direkteurstoernooi wat in Oktober plaasvind.

Rooies presteer in Jukskei

Die O’19 seunsspan van Rooies het Saterdag 4 Junie 2016 in Bloemfontein

Jan Schoonraad van Afrikaanse HS Kroonstad verower vol Protea kleure

Die SA Jukskei spanne het vanaf 3-6 Mei 2016 in Windhoek aan