SA Junior Jukskei kampioenskap. Twee van Trio Primêr, Kroonstad, se leerders, Liyah-Mae Mynhardt en Jandré Kymdell, het puik presteer tydens die SA Junior Jukskei kampioenskap. Hulle het ‘n 2de plek in die o.13 gemengde afdeling behaal.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf