)

Landsdiens Kampleier – Hoërskool Jim Fouché

Landsdiens Kampleier. Hoërskool Jim Fouche leerder, Liné Fourie, het saam met die Vrystaat se landsdiensgroep vertrek na Nkambeni Safari Lodge in Mpumalanga. Liné is ook aangewys as die Landsdiens kampleier van Nasionaal se Graad 8 en 9 groep.

Die Landsdiens is ‘n omgewingsgerigte jeugbeweging wat vir almal toeganklik is. Hulle streef daarna om die liefde vir, sowel as die beskerming van die omgewing en die natuurlike hulpbronne te verbeter. ‘n Doelwit vir ywer vorm deel van die Landdienslid se gewoontes. Om hierdie rede kan die slagspreuk van die Landdiens: Facta Non Verba (dade en nie woorde nie) prakties uitgevoer word.

Die Landsdiens dra ook beduidend by tot die lewering van verskilmakende en verantwoordelike landsburgers met lojaliteit vir die eie, wat lewensvaardig en ook vol inisiatief en selfvertroue is. Die Landsdiens lei ons jongmense tot gebalanseerde volwassenheid.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zahttps://jf.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal