Eden Netbal. Dené Edwards, Hoërskool Outeniqua in George se 1ste Netbalspan doel, is beloon vir haar harde werk tydens die 2023 seisoen. Sy het tydens die Eden Netbal prysuitdeling die toekenning vir beste skole netbalspeler ontvang.
Dené is ook tydens die SASN Telkom Netbal Kampioenskappe vroeër vanjaar gekies as deel van die SASN Telkom Netbal Kampioenskappegroep!
Eden Netball. Dené Edwards, Outeniqua High School in George’s 1st Netball Team goal, was rewarded for her hard work during the 2023 season. She received the award for best schools netball player during the Eden Netball awards ceremony.
Dené was also selected as part of the SASN Telkom Netball Championships earlier this year as part of the SASN Telkom Netball Championships group!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf