SAKA National Kickboxing Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua
SAKA National Kickboxing Kampioenskappe. George se Elliot Koen skop hom tot glorie! Elliot Koen (Graad 12) het van 24 tot 28 April in Oudtshoorn aan die SAKA National Kickboxing Championships…
Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026 – Hoërskool Outeniqua trots
Wes-Kaap Netbalspanne vir 2026. George se Kwaggas skitter op die provinsiale verhoog! Ons is ongelooflik trots op die talentvolle dogters wat gekies is om die Wes‑Kaap Netbalspanne in 2026 te…
Biathle Triathle Laser Run – Hoërskool Outeniqua atlete skitter
Biathle Triathle Laser Run. Hoërskool Outeniqua – Eden-Kampioenskappe 2026. Op 26 April 2026 het Outeniqua se leerders met trots aan die Eden Kampioenskappe vir Biathle, Triathle en Laser Run deelgeneem…
Prestasietoekennings – Hoërskool Outeniqua presteer uitstekend
Prestasietoekennings. George se Kwaggas vier uitnemendheid! Vanoggend, 15 Mei, het Hoërskool Outeniqua die eer gehad om ’n groep merkwaardige leerders te vereer wat met hul harde werk, toewyding en passie…
Provinsiale Skaakkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua blink uit
♟️Provinsiale Skaakkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua blink uit by die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua glo dat toewyding en strategie hand aan hand gaan – en hierdie leerders het dit met hul…
POORT-Skryfkompetisie – Hoërskool Outeniqua digters blink uit
Poort-Skryfkompetisie. Outeniqua se penne blink by POORT-kompetisie. “By Hoërskool Outeniqua glo ons dat woorde krag dra – en ons leerders het dit met hul talent bewys.” Die skool is ongelooflik…
SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – Hoërskool Outeniqua
SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn…
SANESA Q1 Perdry – Hoërskool Outeniqua ruiters presteer
SANESA Q1 Perdry. Hoërskool Outeniqua se Kwagga-ruiters het tydens die eerste kwalifiserende rondte van SANESA uitstekende resultate behaal. Hulle toewyding en talent het weer eens gewys dat Outeniqua se ruiters…
Africa Aquatics – Hoërskool Outeniqua se Isabeau skitter
Africa Aquatics. George se Internasionale Swemtrots. Baie geluk aan Isabeau Coetsee (14 jaar) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Africa Aquatics Junior en Senior Swemkampioenskappe wat van…
2026 SA Skole Swemkampioenskap – Hoërskool Outeniqua skitter
2026 SA Skole Swemkampioenskap. George se Kwaggas skitter op nasionale vlak! Baie geluk aan Tiaan Terblanche (Graad 10) en Isabeau Coetsee (Graad 8) wat vir die Wes-Kaap Swemspan gekies is…
SA Lewensreddingkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua skitter
SA Lewensreddingkampioenskappe. Hoërskool Outeniqua vier Emma Neethling se Lewensredding-sukses. Hoërskool Outeniqua in George is ongelooflik trots op Emma Neethling wat by die SA Lewensreddingkampioenskappe van 2026 haar merk gemaak het…
SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – Hoërskool Outeniqua
SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…
SWD o.15 Superliga-wenners – Hoërskool Outeniqua uitstaande
Foto: van links, agter: Petrie van der Merwe, Lian Gouws, Hendrik Hofmeyr, Joa Victor, Nathan van der Merwe, Johnry Grimes, Marco van Zyl. Middel: Wiehan Claasen, Luke Liebenberg, Washe Louw,…
ASA Kampioenskappe – Goud vir Hoërskool Outeniqua
ASA Kampioenskappe. 🏆 Hoërskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ’n asemrowende hoogte van 3,59m. Met dié prestasie…
SA Junior Nationals Swim Championships – Hoërskool Outeniqua
SA Junior Nationals Swim Championships. Kwaggas se swemmers blink uit by SA Junior Nationals. Hoërskool Outeniqua, George, is trots op twee van hul talentvolle swemmers. Alice Esterhuyse en Isabeau Coetsee,…
SA Tweekampkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua nr 1 in SA
SA Tweekampkampioenskappe. Eden Tweekamp het die jaar op ’n glansryke hoogtepunt afgesluit met deelname aan die 49ste SA Tweekampkampioenskappe in Oudtshoorn op 20 en 21 Maart. Hoërskool Outeniqua het uitgestyg…
SA Junior Muurbal Ope – Hoërskool Outeniqua staan uit
SA Junior Muurbal Ope. Kwaggas uitblinkers op die muurbalbaan! Drie leerders van Hoërskool Outeniqua, Christian Swanepoel, Ruan Botha en Hanrie Duits, het die afgelope naweek die skool se naam hoog…
South African Junior Chess – Hoërskool Outeniqua neem deel
South African Junior Chess. Hoërskool Outeniqua: Nog Kwaggas blink uit by nasionale skaaktoernooi! Hoërskool Outeniqua is verheug om aan te kondig dat Nina van Niekerk en Anneke Erasmus gekies is…
Synergy Cup – Hoërskool Outeniqua wys hul staal
Synergy Cup. Kwaggas toon krag by Synergy Cup 🎾 Hoërskool Outeniqua se Kwagga-tennisspelers het die afgelope naweek by die Synergy Cup in die Paarl hul talente ten toon gestel. Eden…
Môreson Myl – Hoërskool Outeniqua presteer by oopwater swem
Môreson Myl. Kwaggas blink uit by Môreson Myl 🌊🏊♀️ Op Saterdag, 21 Februarie 2026, het twee leerders van Hoërskool Outeniqua, George – Karli Karstens en Johané Burger – met trots…
Graad 8 VRL leiers – Hoërskool Outeniqua stel trots voor
Graad 8 VRL leiers. Met groot trots kondig Hoërskool Outeniqua, George, die verkiesing van hul nuwe Graad 8 VRL leiers tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong…
Paarl Boys’ High Krieketfees – Hoërskool Outeniqua indrukwekkend
Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas o.19A- en o.15A- krieketspanne neem tans deel aan die gesogte Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas het reeds ’n paar indrukwekkende vertonings gelewer. Dag…
HSBC-netbaltoernooi – Hoërskool Outeniqua toer internasionaal
HSBC-netbaltoernooi. Hoërskool Outeniqua se Kwaggas op Internasionale Netbaltoer. Die o.16-netbaltoerspan van Hoërskool Outeniqua, George, het op 7 Januarie, op uitnodiging, na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span toer tot…
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua skitter
Afrika Atletiekkampioenskappe. 🏆 Kwaggas vier ’n kampioen! Hoërskool Outeniqua, George, bruis van trots oor Jayden Fourie, wat Suid-Afrika se vlag hoog laat wapper by die Afrika Atleiekkampioenskappe in Angola. Jaden…
African Youth Games – Hoërskool Outeniqua se trots
African Youth Games. Hoërskool Outeniqua, George, is vol groot trots en opgewondenheid om aan te kondig dat Jayden Fourie gekies is om die Suid-Afrikaanse atletiekspan te verteenwoordig by die 4th…
Eden A-liga Langbad gala – Hoërskool Outeniqua vaar uitstekend
Eden A-liga Langbad gala. 🏊♂️ Hoërskool Outeniqua Kwaggas blits in die water! Hoërskool Outeniqua se Kwagga-swemmers bou aan ’n ongelooflike momentum! Op Saterdag, 8 November 2025 het hulle aan die…
Societas Laboratium – Hoërskool Outeniqua vier uitnemendheid
Societas Laboratium. Op Donderdag, 30 Oktober 2025 het Hoërskool Outeniqua met trots die jaarlikse Societas Laboratium-funksie aangebied – ’n elegante aand ter ere van ons akademiese uitblinkers. Hierdie geleentheid is…
Binnenshuise Krieket – Hoërskool Outeniqua blink uit
Binnenshuise Krieket. 🎉 Kwaggas blink uit op nasionale vlak! Tydens die vakansie het drie uitmuntende Kwaggas die eer verwerf om SA U18 kleure in binnenshuise krieket te dra — ‘n…
Eden Langbad-gala – Hoërskool Outeniqua presteer skitterend
Eden Langbad-gala. 🏊♂️ Kwagga Swemmers Skitter in Eden Langbad-gala! Foto, agter: Milan, Christiaan, Zack, Mia, Miané, Tiaan. Voor: Louis, Christian, Sian, Alice Veneske. Hoërskool Outeniqua se dapper Kwagga-swemmers het die…
Biathle Triathle Laser Run – Hoërskool Outeniqua skitter nasionaal
Biathle Triathle Laser Run. 🏆Kwagga-kampioene skitter op nasionale vlak. Vier uitmuntende leerders van Hoërskool Outeniqua in George het tydens die vakansie aan drie nasionale kampioenskappe deelgeneem en hul staal gewys:…
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie – Hoërskool Outeniqua
Matriek Uitstapdag & Klokseremonie. Vanoggend, Vrydag 17 Oktober, het Hoërskool Outeniqua, George, se matriekgroep van 2025 hul laaste skooldag op ’n gedenkwaardige manier gevier. Die dag het afgeskop met ’n…
Hoërskool Krieket – Hoërskool Jim Fouché en Hoërskool Outeniqua
Hoërskool Krieket. 🏏 Hoërskool Jim Fouché eerste span se kragvertoning teen Hoërskool Outeniqua van George. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het Saterdag, 4 Oktober, op Outeniqua se tuisveld in…
SWD o.17 Sewes Rugbyspan – Hoërskool Outeniqua
SWD o.17 Sewes Rugbyspan. Baie geluk, Kwaggas. Hoërskool Outeniqua, George, is ongelooflik trots op hul sterre wat verkies is tot die SWD o.17 sewes rugbyspan! Hierdie talentvolle span gaan van…
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie – Hoërskool Outeniqua
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie. Hoërskool Outeniqua se Ekonomie-sterre blink uit! Baie geluk aan Kristin van der Spuy en Daniële du Toit (albei in Graad 12) wat as finaliste gekies is in…
SA Karate Span – Hoërskool Outeniqua trotse Karateka
SA Karate Span. Twee Kwaggas opgeneem in die SA Karate Span Karate South Africa (KSA) het pas die span bekend gemaak wat Suid-Afrika volgende maand in Gaborone gaan verteenwoordig. Liam…
Eden Kortbad Kampioenskappe – Hoërskool Outeniqua skitterend
Eden Kortbad Kampioenskappe. Die jaarlikse Eden Kortbad Kampioenskappe het weer bewys waarom die Kwagga-swemmers van Hoërskool Outeniqua tot die top behoort. In ’n uitmergelende tweedaagse kompetisie het hierdie talentvolle span…
COSSASA Spele Netbal – Hoërskool Outeniqua
COSSASA Spele Netbal. Hoërskool Outeniqua se harte loop oor van trots! 🎉 Baie geluk aan Miike, lid van die o.16 SA Netbalspan, wat ‘n goue medalje verower het tydens die…
O.16 SA Netbalspan – Hoërskool Outeniqua Miike Scholtz in span
O.16 SA Netbalspan. Hoërskool Outeniqua vier uitnemendheid op die sportveld! Hoërskool Outeniqua in George is ongelooflik trots om aan te kondig dat Miike Scholtz, ’n talentvolle leerder van Hoërskool Outeniqua…
Moderne Pentathlon – Hoërskool Outeniqua
Moderne Pentathlon. Hoërskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…
Genius Olympiad – Hoërskool Outeniqua
Genius Olympiad. Internasionale Erkenning vir Outeniqua-leerder by Genius Olympiad. Vrydag, 13 Junie, was ’n heuglike dag vir die deelnemers aan die Genius Olympiad. Die prysuitdeling het in volle swang plaasgevind.…
Nasionale Skoolorkes – Hoërskool Outeniqua
Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van Hoërskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan…
Eden Netbalspanne – Hoërskool Outeniqua
Eden Netbalspanne. Foto, Voor: Reese Reyneke, Nelbi Slabbert, Jade de Jager. 2de ry: Tokara Avis, Ashlynne Smith, Shadé Canary, Izania van Sandwyk. 3rde ry: Joy Mert, Jazé van der Walt,…
Sport-naweek – Hoërskool Outeniqua teen Pearson High
Sport-naweek. Hoërskool Outeniqua van George se hokkie- en rugbyspanne het hierdie naweek ‘n sport-naweek waar hulle gaan meeding teen Pearson High School van Gqeberha. Die spanne wat gaan meeding: Lees…
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester…
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi – Hoërskool Sentraal
Hoër Meisieskool Paarl Netbaltoernooi. Die eerste netbalspan van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het vanoggend na die Sportsmans Warehouse-Hoër Meisieskool Paarl netbaltoernooi, vertrek. Die toernooi vind plaas vanaf 20 tot 23…
Atletiek SWD – Hoërskool Outeniqua
Atletiek SWD. Ses atlete van Hoërskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus:


























































