ASA Hoërskole kampioenskappe. Hoërskool Outeniqua, George, atlete het behoorlik die medaljes ingeryg by die ASA Hoërskole kampioenskappe.
Medaljes ontvang: 8 x goud, 5 x silwer en 2 x brons.
Dag 1:
- Karlien Oelofse – dogters o. 15 – hamergooi – behaal ‘n silwer medalje
- Lizaan Brand – dogters o. 19 – paalspring behaal brons
- Jayden Fourie – seuns o. 17 – verspring behaal goud
- Walter van Rensburg – seuns o. 18 – gewigstoot behaal goud
- Zian du Plessis – gewigstoot – seuns o. 19 behaal goud
Dag 2:
- Tatyana Viljoen – dogters o. 15 – paalspring – SA-Rekord en goue medalje
- Jayden Fourie – seuns o. 17 – 100m behaal goud
- Migael Fick – seuns o. 15 – 100m behaal silwer
- Migael Fick – seuns o. 15 – medley aflos behaal goud
- Marco Lesch – seuns o. 17 – medley aflos behaal goud
- Walter van Rensburg – seuns o. 17 – diskus behaal silwer
- Mieke Coetzee – dogters o. 19 – hamergooi behaal brons
Dag 3:
- Henro Horn – seuns o. 19 – paalspring behaal silwer
- Nicole Barnard – dogters o. 19 – spiesgooi behaal goud
- Migael Fick, Marco Lesch en Jayden Fourie – seuns o. 17 – 4 x 100m aflos behaal silwer



Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








