)
Obstacle Course Running – HoĆ«rskool Sentraal atlete skitter

Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal blink uit in Obstacle Course Running. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, is trots om aan te kondig dat vier atlete van HoĆ«rskool Sentraal merkwaardige prestasies behaal het…

Landloopliga Dawid Kruiper-streek – HoĆ«rskool Duineveld skitter

Landloopliga Dawid Kruiper-streek. HoĆ«rskool Duineveld skitter by eerste Landloopliga! Woensdag, 13 Mei, het die Veltie-landloopatlete op tuisgrond hul krag en vasberadenheid getoon tydens die eerste Dawid Kruiper-streek Landloopliga. Op ’n…

Prestasietoekennings – HoĆ«rskool Outeniqua presteer uitstekend

Prestasietoekennings. George se Kwaggas vier uitnemendheid! Vanoggend, 15 Mei, het HoĆ«rskool Outeniqua die eer gehad om ’n groep merkwaardige leerders te vereer wat met hul harde werk, toewyding en passie…

Gouties SA Atlete – Goudveld HoĆ«rskool vereer uitstaande atlete

Gouties SA Atlete. Baie geluk aan Goudveld HoĆ«rskool se ster-atlete! Gouties se SA-atlete het hierdie seisoen die baan en veld laat gons met ongelooflike prestasies. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ« en…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Garsfontein skitter

SA Skole-atletiekkampioenskappe. Garsies skitter op die nasionale verhoog! Die Garsies van Pretoria het hul naam met trots laat weerklink tydens die SA Skole-atletiekkampioenskappe, waar verskeie atlete uitmuntende prestasies gelewer het.…

SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven presteer

SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by SA-atletiekkampioenskappe. Leerders van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het hul skool met groot trots verteenwoordig tydens die SA-atletiekkampioenskappe, waar hulle teen die land se beste atlete…

SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – HoĆ«rskool Outeniqua

SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn…

SA Skole-atletiekbyeenkoms – Goudveld HoĆ«rskool skitter met goud

SA Skole-atletiekbyeenkoms. Goudveld HoĆ«rskool – Atletiek Uitblinker. Baie geluk aan Lynn-Mari Louw wat tydens die SA Skole-atletiekbyeenkoms ’n merkwaardige prestasie behaal het! Sy het twee goue medaljes in diskus en…

SA Skole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Trio se trots

SA Skole-atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Trio – Atletiek Uitblinkers. Vyf van HoĆ«rskool Trio se talentvolle atlete het die ongelooflike prestasie behaal om in die Vrystaatspan opgeneem te word wat van 29 April…

Landloopliga – HoĆ«rskool Bellville top 20 atlete

Landloopliga. HoĆ«rskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…

LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie

LIMA Liga 1 Landloop – Merensky Landbou Akademie se landloop-atlete het deelgeneem aan die LIMA Liga 1 landloop. Dit het plaasgevind Saterdag, 18 April 2026, by die Euphorbia School in…

ASA Senior Kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle

ASA Senior Kampioenskappe. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid! Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om HoĆ«r Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe…

Vrystaat Atletiekspan – BVHS atleet gekies vir Vrystaatspan

Vrystaat Atletiekspan. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool vier trots! Baie geluk aan Bentley Schoeman, wat as die enigste BVHS-atleet gekies is om die Vrystaatspan te verteenwoordig by die Senior Suid-Afrikaanse Kampioenskappe van…

WĆŖreldklas Hamergooier – HoĆ«rskool Driehoek trots op JP Theron

Hamergooi. JP Theron van HoĆ«rskool Driehoek: ā€˜n Naam om te onthou! Met ’n ongelooflike gooi van 71.24m het JP Theron homself gevestig as die 9de beste o.18 hamergooier in die…

ASA SA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg

ASA SA Kampioenskappe – Van 26–28 Maart het HoĆ«rskool Witteberg se ster-atlete hul staal gewys tydens die ASA SA Kampioenskappe. Op nasionale vlak het hulle nie net deelgeneem nie, maar…

ASA Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark atlete uitstaande

ASA Kampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, het van 26 – 28 Maart tydens die SA o.16, o.18, o.20 en o.23 ASA Kampioenskappe in Germiston puik presteer. Fichies se atlete het met…

ASA-Kampioenskappe 2026 – HoĆ«rskool Framesby presteer

ASA-kampioenskappe 2026. Atletiek Uitslae. Die jong atlete van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha, het hul talente ten toon gestel tydens die ASA-Kampioenskappe 2026, en die resultate getuig van harde werk, deursettingsvermoĆ« en…

ASA Kampioenskappe – Goud vir HoĆ«rskool Outeniqua

ASA Kampioenskappe. šŸ† HoĆ«rskool Outeniqua blink! Goud vir Tatyana Viljoen! By die ASA Kampioenskappe het Tatyana Viljoen die dogters o.18-paalspring oorheers met ’n asemrowende hoogte van 3,59m. Met diĆ© prestasie…

SA HoĆ«rskole-atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Punt se trots

SA HoĆ«rskole-atletiekkampioenskappe – Germiston. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik trots op hul uitmuntende groep atlete wat hierdie naweek in Germiston aan die SA HoĆ«rskole-atletiekkampioenskappe gaan deelneem! Hierdie kampioenskappe bring die…

Naudie Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Naudie Atletiek. šŸ† Naudie Atlete Skitter by SA-kampioenskappe! PrimĆŖre Skool Naudeville is baie trots op hul drie uitblink-atlete wat hul talente op die nasionale verhoog gewys het. Julle harde werk,…

SA Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Langenhoven

SA Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Langenhoven blink uit op atletiekbaan. Drie uitmuntende atlete van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs hul talente ten toon gestel en deurgedring na die SA Atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege PrimĆŖr skitter op nasionale vlak! Agt talentvolle seuns van Grey Kollege PrimĆŖr in Bloemfontein is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die SA Skole…

Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026 – Truida Kestell atlete skitter

Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026. Baie geluk aan Truitjies se uitblink-atlete wat die skool se naam met trots hoog gehou het by die Vrystaat-Atletiekkampioenskappe 2026! Die skool is ongelooflik trots op elke deelnemer…

Vrystaat Atletiekspan – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© spog met 11 atlete

HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots om aan te kondig dat ’n hele span van hul uitblink-atlete gekies is om JF in die Vrystaat-Atletiekspan te verteenwoordig. Hierdie prestasie is…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Die Truida Kestell-atletiekspan gaan hierdie week met trots en opgewondenheid na Sasolburg. Hulle gaan daar aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe deelneem. Met blink oĆ« en vasberade harte staan…

SA-Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Dr EG Jansen presteer

SA-Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Dr EG Jansen – Atletiekprestasie. Met groot trots en breĆ«bors kondig HoĆ«rskool Dr. EG Jansen, Boksburg, aan dat Jessica Botha deurgedring het na die SA Skole-atletiekkampioenskappe. Jessica het…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

š•š«š²š¬š­ššššš­ š€š­š„šžš­š¢šžš¤kššš¦š©š¢šØšžš§š¬š¤ššš©š©šžā£. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort

Vrystaat HoĆ«rskole-Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat HoĆ«rskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…

NWU Groep 1 InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Zwartkop blink uit

NWU Groep 1 InterhoĆ«r. Op 4 Maart het HoĆ«rskool Zwartkop ā€˜n merkwaardige NWU InterhoĆ«r byeenkoms by Pilditch aangebied. Die atmosfeer was elektries. Toeskouers van Groep 1- en 2-skole het die…

Valia Atletiek – HoĆ«rskool Transvalia bars van trots

Valia Atletiek. HoĆ«rskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…

Boland Junior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Boland Junior Atletiekkampioenskap. šŸ† HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter by Boland Junior Kampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op ons atlete wat die afgelope naweek ’n verstommende 87 medaljes tydens…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – PrimĆŖre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Wonderboom blink uit met 2de plek

InterhoĆ«r 2026. Die dag was ’n viering van passie, energie en onwrikbare Wonnie-gees. Van die eerste fluitjie tot die laaste oomblik het ons Warriors hul volle krag en toewyding gewys.…

Coastal InterhoĆ«r-Byeenkoms – HoĆ«rskool Framesby staan uit

Coastal InterhoĆ«r Byeenkoms – Op 21 Februarie 2026 het HoĆ«rskool Framesby die gasheerrol vervul vir die jaarlikse Coastal InterhoĆ«r-byeenkoms. HoĆ«rskole soos Pearson, Nico Malan, Brandwag, Grey, Victoria Park en DF…

Curro Podium Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Curro Podium Atletiekbyeenkoms. šŸ† HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Atletiekspan skitter by Curro Podium-byeenkoms. Paarl Gim is ongelooflik trots op ons atletiekspan wat onlangs aan die Curro Podium-byeenkoms deelgeneem het. Met ’n…

Top 5 Atletiek Coetzenburg – HoĆ«rskool Durbanville uitstaande

Top 5 Atletiek Coetzenburg. šŸ† HoĆ«rskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. HoĆ«rskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch,…

Skole Atletiek Byeenkoms – Truida Kestell Rekordbrekers skitter

Skole Atletiek Byeenkoms – By die onlangse Bethlehem Skole Byeenkoms het Truida Kestell se atlete behoorlik die sportveld aan die brand gesteek. Met ’n totaal van 11 nuwe rekords het…

PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Framesby blink uit

PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Framesby het tydens die PE HoĆ«rskole-atletiekbyeenkoms, wat op 6 en 7 Februarie 2026 by die Nelson Mandela Universiteit plaasgevind het, uitstekende prestasies gelewer. ’n Sterk groep van…

Huis-atletiek 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark kroon die wenners

Huis-atletiek 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark het hul Huis-atletiek 2026 met groot fanfare aangebied. Baie geluk aan Duncan Benadie, wat met trots die Victor Ludorum-titel verower het, en aan Zia Groenewald, wat…

Kleure-atletiek – Laerskool Truida Kestell atlete skitter

Kleure-atletiek. šŸŽ‰ Rekordbrekers by Laerskool Truida Kestell, Bethlehem. Baie geluk aan die volgende leerlinge wat tydens die kleure-atletiek nuwe rekords opgestel het: Die Truitjies is trots op julle uitmuntende prestasies…

Griekwaland-Wes Atletiek – HoĆ«rskool Diamantveld vereer

Griekwaland-Wes Atletiek. HoĆ«rskool Diamantveld blink uit by Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie. HoĆ«rskool Diamantveld, Kimberley, het tydens die gesogte Griekwaland-Wes Atletiek Toekenningsseremonie weereens bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening…

Jaarlikse atletiekbyeenkoms – Noordheuwel teen Menlopark

Jaarlikse atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Noordheuwel Atletieknuus. Die jaarlikse atletiekbyeenkoms tussen HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp en HoĆ«rskool Menlopark, Pretoria. het onlangs plaasgevind. Hierdie byeenkoms is vanjaar amptelik herdoop en sal voortaan bekend staan…

Inter-huis Atletiek – HoĆ«rskool Noordheuwel atlete skitter

Inter-huis Atletiek. 🌟 HoĆ«rskool Noordheuwel Interhuis Atletiek – ’n Dag van Rekords en Glorie. Op Maandag, 19 Januarie, het HoĆ«rskool Noordheuwel, Krugersdorp, se jaarlikse interhuis-atletiekbyeenkoms plaasgevind. Alhoewel die dag koud…

Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia

Interhuis Rekords – HoĆ«rskool Transvalia het Vrydag ‘n nuwe geskiedenis hoofstuk bygeskryf. Die rekordboek het letterlik ‘n noodhulpkissie nodig gehad, want die Interhuis rekords het soos springmielies gespat. Van 39‑jaar…

Interhuis Atletiek 2026 – HoĆ«rskool Eldoraigne Trofee-wenners

Interhuis Atletiek 2026. šŸ† HoĆ«rskool Eldoraigne – Interhuis 2026 Trofee-Wenners. Wat ’n ongelooflike Interhuisdag by HoĆ«rskool Eldoraigne! 🌟 Baie geluk aan al die leerders wat met trots, deursettingsvermoĆ« en ware…

Atletiekkamp – HoĆ«rskool Randburg atlete maak gereed vir seisoen

Atletiekkamp. šŸƒā€ā™‚ļø HoĆ«rskool Randburg Atletiekkamp: ’n Inspirasie vir die Seisoen. HoĆ«rskool Randburg atlete het die afgelope twee dae aan ’n intensiewe Ć©n opwindende atletiekkamp deelgeneem. Daar is nie net gefokus…

Top 10 Spiesgooi Ranglys – HoĆ«rskool Klerksdorp spog met 6 Atlete

Top 10 Spiesgooi Ranglys – HoĆ«rskool Klerksdorp spog met 6 spiesgooi atlete in SA se Top 10 Ranglys vir 2025. Die South African Javelin Clips het die Finale Top 10…

ASA Sub-jeug Kampioenskappe – Truida Kestell prestasies

ASA Sub-jeug Kampioenskappe. TKS Top 10 Presteerders. Baie geluk aan die Truida Kestell atlete wat die skool met trots verteenwoordig het tydens die ASA Sub-Jeug Kampioenskappe. Julle harde werk, deursettingsvermoĆ«…

ASA Sub-jeug Kampioenskappe – Truida Kestell atleet skitter

ASA Sub-jeug Kampioenskappe. šŸ† Atletiek. Truida Kestell, Bethlehem, is trots om te deel in die vreugde van ’n uitstaande prestasie by die ASA Sub-jeug Kampioenskappe. Baie geluk aan Johnathan Matthew,…

OP-Atletiektoekennings 2025 – HoĆ«rskool Framesby presteer

OP-Atletiektoekennings 2025. Tydens die OP-Atletiektoekenningsaand 2025, wat op 21 November plaasgevind het, het HoĆ«rskool Framesby se atlete hul merkwaardige talent en toewyding bevestig deur verskeie trofees en toekennings te verower.…