)
Top 20 hamergooiers – HoĆ«rskool Punt se trots

Top 20 hamergooiers. šŸŽ‰ Ons eie Xian Nortje skitter! Die toegewyde leerder van HoĆ«rskool Punt, Xian Nortje, het sy plek onder die Top 20 hamergooiers (Seuns o.16) in Suid-Afrika vir…

AFS Sub Youth Championship – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© skitter

AFS Sub Youth Championship. Baie geluk aan al die JF-atlete wat hul talente en harde werk met trots ten toon gestel het tydens die AFS Sub Youth Championship op Saterdag,…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© trotse atleet

Afrika Jeugspele 2025. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© vier sporttrots. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is besonder trots op Anri Rautenbach. Sy is ’n toegewyde leerder wat gekies is om Suid-Afrika te…

Goue medalje atletiek funksie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se trots

Goue medalje atletiek funksie. šŸ… Franzelle Barnard blink uit in atletiek. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein kan met trots terugkyk op die uitmuntende prestasies van een van hul leerlinge, Franzelle…

Afrika Jeugspele 2025 – HoĆ«rskool Menlopark trots op 4 atlete

Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…

Die Goue Medalje-funksie – HoĆ«rskool Goudveld atlete vereer

Die Goue Medalje-funksie. Baie geluk aan twee van ons uitstaande atlete wat tydens die Goue Medalje-funksie by Lavender Hill Country Estate in Bethlehem vereer is vir hul merkwaardige prestasies in…

African Youth Games – HoĆ«rskool Outeniqua se trots

African Youth Games. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is vol groot trots en opgewondenheid om aan te kondig dat Jayden Fourie gekies is om die Suid-Afrikaanse atletiekspan te verteenwoordig by die 4th…

JF Atletiek byeenkoms – PrimĆŖre Skool Jordania atlete skitter

Foto, van links voor: Mienke Schoeman, Zian Rautenbach, Mardine Mƶller, Jahne Mostert en Zaylie du Plooy. 1e ry: Lumari de Klerk, AJ Olivier, Hanru de Lange, Mia Kƶhler, Yuvancka Botha,…

ACNW Atletiek – HoĆ«rskool Fochville atlete skitter met SAQ tye

ACNW Atletiek. HoĆ«rskool Fochville atlete skryf geskiedenis! HoĆ«rskool Fochville se junior atlete het Saterdag tydens die ACNW voor-seisoen byeenkoms in Gauteng die geskiedenisboeke herskryf toe hulle merkwaardige SAQ-tellings vir 2026…

Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit

Nuwe Sporthoofde – HoĆ«rskool Nelspruit spog met twee nuwe Sporthoofde vir atletiek en Hokkie. Hierdie twee dinamiese aanstellings gaan die sportprogram na nuwe hoogtes neem. Me. Anica Cilliers is aangewys…

Lente Atletiekkampioenskap – Trio PrimĆŖr presteer uitstekend

Lente Atletiekkampioenskap. Trio PrimĆŖr, Kroonstad, se atlete het met groot ywer en deursettingsvermoĆ« deelgeneem aan die Lente Atletiekkampioenskap wat by Goble Park plaasgevind het. Die dag was lank en warm,…

ASA Byeenkoms – Laerskool Truida Kestell atlete presteer

ASA Byeenkoms. Laerskool Truida Kestell blink uit by ASA-byeenkoms. Vyf talentvolle atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs hul staal gewys tydens die ASA-byeenkoms wat in Bloemfontein aangebied…

JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025. šŸ† HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die JF-JP Botha Atletiekbyeenkoms 2025! HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het hul merk gemaak met ’n indrukwekkende vertoning en ’n rits medaljes…

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter

Grey/ Oranje Atletiek-uitslae. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het met trots aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool het algeheel tweede geĆ«indig in die B-afdeling — ’n merkwaardige prestasie! Dogtersafdeling…

Oranje atleet breek rekords – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Oranje atleet breek rekords – HoĆ«r Meisieskool Oranje se atleet Danyelle Pienaar, breek rekords en steel die kollig in die Paarl. Sy het onlangs ’n indrukwekkende vertoning gelewer by die…

Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting

Erkenning vir B Spanne – Laerskool Stulting se sport B spanne blink uit! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms het die dak amper die lig gevat van trots! Laerskool Stulting het spesiale…

Fairmont Top 15-Atletiek – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Skitter

Fairmont Top 15-Atletiek. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se skitterende atletiekspan het die naweek hul merkwaardige talent ten toon gestel deur as algehele wenners uit die Fairmont Top 15-byeenkoms te tree. Die…

Blitz atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit atlete skitterend

Blitz atletiekbyeenkoms. NHS-atlete skitter! HoĆ«rskool Nelspruit se naellopers het Donderdag, 25 September, behoorlik die baan laat gons tydens die plaaslike Blitz atletiekbyeenkoms. Met ’n sterk opkoms van Rob Ferreira en…

Vrystaat Laser Run Ligas – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, AJ Theron

Vrystaat Laser Run Ligas. šŸ† AJ Theron blink uit in sportligas vir HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. AJ Theron, ’n talentvolle sportman van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het onlangs sy merk…

SA Landloopkampioenskap – Midstream College verteenwoordig

SA Landloopkampioenskap. šŸƒā€ā™€ļø Midstream College blink uit in landloop! Midstream College is trots om aan te kondig dat twee van hul uitmuntende landlopers, Amelia Oosthuizen en Christelle Struwig, gekies is…

Eden Landloopspan – HoĆ«rskool Langenhoven breebors oor 2 atlete

Eden Landloopspan. šŸƒā€ā™€ļø Uitsonderlike Prestasie: Eden Landloopspan verwelkom twee Dasse! HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal loop breĆ«-bors rong. Die skool het aangekondig dat twee van hul uitblinkers, Chelsea Saayman en AnĆ©…

COSASSA athletics in Eswatini – Grey College wins Gold

COSASSA athletics in Eswatini. Congratulations to Reuben Smit. He is a proud student of Grey College in Bloemfontein. He represented South Africa at the prestigious COSASSA athletics meet. It is…

COSASA Atletiek byeenkoms – HoĆ«rskool Klerksdorp behaal goud

COSASA Atletiek byeenkoms. šŸ… Goud vir HoĆ«rskool Klerksdorp by COSASA Atletiekbyeenkoms in Eswatini. HoĆ«rskool Klerksdorp het onlangs glansryk presteer tydens die COSASA Atletiekbyeenkoms wat in Eswatini (voorheen Swaziland) plaasgevind het.…

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…

Mpumalanga Landloop – HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 atlete

Mpumalanga Landloop. šŸƒā€ā™‚ļø HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ’n opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is HoĆ«rskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat…

Veelsydigste sportspan in Oranje – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: LizellĆ©, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. HoĆ«r Meisieskool Oranje is…

Swem en Atletiek internasionaal – HoĆ«rskool Sentraal

Swem en Atletiek internasionaal. 🌟 Jayden Parkin skitter internasionaal! šŸ‡©šŸ‡ŖšŸ‡®šŸ‡¹ Jaden Parkin, talentvolle atleet van HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein, het gedurende die vakansie die wĆŖreld verower op die atletiekbaan! Jayden…

Van rekord tot erfenis – HoĆ«rskool Helpmekaar Kollege

Van rekord tot erfenis – ā€˜n Ikoniese ontmoeting het hom by die Helpmekaar Kollege vandag afgespeel. Die jaar is 1994. ’n Jong seun van 17 jaag oor die baan by…

Afrika Junior Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

Afrika Junior Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-atlete skitter op die Afrika Junior Atletiekbyeenkoms! Die Kwaggas het hul merk gemaak op die kontinentale verhoog met uitmuntende prestasies by die Afrika Junior…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Afrika Atletiekkampioenskappe. šŸ† Afrika se 7-kamp koningin! Anja Smit van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het geskiedenis gemaak toe sy as die algehele wenner aangewys is in die 7-kamp by die Afrika…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Boland

Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van HoĆ«r Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ’n silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns…

Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud

Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium wat ’n uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in…

Atlete na COSASSA Spele – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitter

Atlete na COSASSA Spele. OMS atlete in SA Span na COSASSA Spele in eSwatini. HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein se atletiekspan het weereens bewys hoekom hulle onder die top-atlete in…

Suid-Afrikaanse atletiekspan – HoĆ«rskool Goudveld in Duitsland

Suid-Afrikaanse atletiekspan. šŸ‡æšŸ‡¦ Gouties op wĆŖreldverhoog! šŸŒ Baie geluk aan MinĆØ de Klerk en Tyla Wasmüth, twee trotse oud-Gouties, wat gekies is om deel te wees van die Suid-Afrikaanse atletiekspan…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch

Afrika Atletiekkampioenskappe. Goud vir Mila Ueckermann! šŸ‡æšŸ‡¦ Mila Ueckermann van HoĆ«rskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in NigeriĆ«! Met ’n skitterende afstand van 52.99m in…

CAA Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Menlopark

CAA Afrika-Kampioenskappe. Megan Nieman (o.18) op pad na Afrika Atletiekkampioenskappe. Die talentvolle hekkiesatleet van HoĆ«rskool Menlopark in Pretoria, Megan Nieman, 18 jaar oud, is op pad na die CAA Afrika…

Knysna Woud Halfmarathon – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Knysna Woud Halfmarathon – Mira Rossouw, is ’n graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het die afgelope Saterdag die Knysna woud behoorlik laat bewe met haar pas! Sy behaal…

Sportkultuur – HoĆ«rskool Ben Viljoen

Sportkultuur – HoĆ«rskool Ben Viljoen, Groblersdal staan bekend vir hul ryk en trotse sportkultuur. Hulle leerders blink uit in rugby, hokkie, swem en atletiek. Sport is ‘n kerndeel van HoĆ«rskool…

WĆŖreld-Para-atletiek – HoĆ«rskool Nelspruit se Lulu skitter

WĆŖreld-Para-atletiek. Lulu maak weer geskiedenis! JuanĆ© (Lulu) le Roux, Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Nelspruit, het Suid-Afrika weereens trots gemaak tydens die WĆŖreld-Para-atletiek-Grand Prix in TunisiĆ«. Met ‘n gooi van 36,69…

Bloemfontein Landloopliga – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Bloemfontein Landloopliga – Atlete van HoĆ«r Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. YonĆ© van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy…

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe – BVHS

ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe. Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het aan die ASA Nasionale Atletiek Kampioenskappe vir Seniors deelgeneem. Sy het in die finaal saam ons land se…

ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe. HoĆ«rskool Jan van Riebeeck, Kaapstad, is ongelooflik trots op hul atlete wat die afgelope weke deelgeneem het aan die ASA HoĆ«rskole Kampioenskappe by Groenpunt Ć©n die SA Skole…

ASA HoĆ«rskole kampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua

ASA HoĆ«rskole kampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua, George, atlete het behoorlik die medaljes ingeryg by die ASA HoĆ«rskole kampioenskappe. Medaljes ontvang: 8 x goud, 5 x silwer en 2 x brons. Dag…

SA Atletiek Kampioenskappe – HoĆ«rskool Montana

SA Atletiek Kampioenskappe. HoĆ«rskool Montana, Pretoria, gee groot applous aan twee ster-atlete wat skitterende prestasies behaal het by die SA Atletiek Kampioenskappe. Zelma Hoffman het ā€˜n silwer medalje ingepalm met…

Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap – Oranje Meisieskool

Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap. SekondĆŖre Meisieskool Oranje se atlete het weereens geskitter by die Nasionale HoĆ«rskole-atletiekkampioenskap. Die atlete het, as ‘n geheel gesien, die beste in die skool se geskiedenis presteer. RumĆ©…

SASA Kampioenskappe 2025 – Bergsig Akademie

SASA Kampioenskappe 2025. Bergsig Akademie, Rustenburg, spog met 8 atlete in 13 onderskeie items wat Noordwes Provinsie tydens die SASA Kampioenskappe 2025 gaan verteenwoordig. DiĆ© kampioenskappe vind vanaf 2 tot…

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Hoƫrskool Jim FouchƩ se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za

SA Skole Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van HoĆ«rskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

Suid-Afrikaanse skole atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Suid-Afrikaanse skole atletiek. Vyf atlete van HoĆ«rskool Swartland in Malmesbury neem volgende week deel aan die Nasionale Suid-Afrikaanse skole atletiek (SASA) byeenkoms in Bloemfontein. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://swartlandhs.co.za/ Foto…

ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Wesvalia

ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se atlete het weereens ‘n suksesvolle naweek by die ASA Noordwes Atletiekkampioenskappe beleef. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wesvalia.co.za/ Foto’s verskaf