)
Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Die Wilgers

Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms. Jean-Jacques Ellis, leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het die afgelope naweek by Gauteng-Noord Atletiekbyeenkoms aan die 0.15-Verspring en Driesprong deelgeneem. Jean-Jacques verewig sy naam in die…

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Punt atlete presteer

Wes-Kaap Atletiekkampioenskap. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, se atlete het aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap deelgeneem en puik prestasies behaal. Goud: Silwer: Brons: Top 10 Prestasies: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.pointhighschool.co.za/ Foto’s verskaf

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Boland

Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. HoĆ«r Landbouskool Boland atlete het uitgeblink uit by Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Die afgelope naweek het Boland Landbou se atlete Boland Skole verteenwoordig by die atletiekkampioenskappe. Die kampioenskappe het by…

AVS en Senior Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

AVS en Senior Atletiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Fichardtpark se atlete het aan die AVS en Senior Atletiekkampioenskappe deelgeneem en nie minder nie as 27 medaljes verower. Die spanne wat deelgeneem het is…

Gauteng Atletiek Kampioenskappe – Laerskool Westwood

Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Karla Smit is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg. Sy het uitstekend presteer deur 1ste te eindig by die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Die Kampioenskappe is op…

Vrystaat Atletiekkampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Vrystaat atletiekkampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s…

Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell

Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: LizĆ© Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – Grey Kollege skitter

Vrystaat Atletiekkampioenskappe. Grey Kollege atlete het geskitter tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat vanjaar in Sasolburg plaasgevind het. Nuwe rekordhouers: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s verskaf

Vrystaat Atletiekspan – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat Atletiekspan. PrimĆŖre Skool Naudeville Graad 7 leerder, DohandrĆØ Janse van Rensburg, is verkies tot die Vrystaat Atletiekspan. DiĆ© span neem vanafĀ 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in…

Vrystaat Atletiekspan – Welkom Volkskool

Vrystaat Atletiekspan. Foto: Voor: Chanique Wilkens en Nicolas Goosen. Agter: Sabrina Knoesen, MarelĆ© Bezuidenhout en Mieke Strydom. Vyf atlete van Welkom Volkskool is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete…

Vrystaat atletiekkampioenskappe – Grey Kollege PrimĆŖr

Vrystaat atletiekkampioenskappe. Nege-en-twintig Grey Kollege PrimĆŖr leerders het aan die Vrystaat atletiekkampioenskappe in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het besonders goed presteer. KG Nghonyama het ‘n nuwe rekord in verspring behaal…

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Montana presteer

Wes-Kaap Atletiekbyeenkoms. Twee atlete van HoĆ«rskool Montana in Worcester, Zelma Hoffman en Charl van Deventer, het kragte gemeet by die Privaat HoĆ«rskool Stellenbosch Openings-atletiekbyeenkoms. Beide atlete het in die o.19-stapafdeling…

Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Vyf-en-dertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto verskaf

D6 Atletiek byeenkoms – Laerskool Westwood atleet presteer

D6 Atletiek byeenkoms. Laerskool Westwood, Boksburg, spog met hul Top Atleet, Karla Smit. Karla het Donderdag, 27 Februarie, aan die D6 Atletiek byeenkoms deelgeneem.Ā  Sy het die 0.11 hoogspring rekord…

Tshwane Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Die Wilgers

Tshwane Atletiekkampioenskappe. Vier van HoĆ«rskool Die Wilgers, Pretoria, se atletiekmanne gaan deelneem aan die Tshwane Atletiekkampioenskappe. Hierdie vier atlete het na afloop van die distrik-atletiekbyeenkoms deurgedring na die Tshwane Atletiekkampioenskappe…

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Goudveld

Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Goudveld se atlete het weereens uitstekende uitslae behaal tydens die Platteland Premier Liga atletiekbyeenkoms. Goue medaljes: Silwer medaljes: Brons medaljes: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…

Boland-atletiekbyeenkoms – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

š—•š—¼š—¹š—®š—»š—±-š—®š˜š—¹š—²š˜š—¶š—²š—øš—Æš˜†š—²š—²š—»š—øš—¼š—ŗs. Die Boland-atletiekbyeenkoms het gister begin en ’n aantal Bloemhoffers neem deel in ’n poging om die gesogte Bolandspan te haal. Annemie du Plessis (o.14), Simone van der Merwe (o.19)…

PPL Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark

PPL Atletiekkampioenskappe. ‘n Aantal atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark het aan die PPL Atletiekkampioenskappe deelgeneem en baie goed presteer. Prestasies behaal: Goue medaljes ontvang: Silwer medaljes ontvang: Brons medalje ontvang: Lees…

Kleure atletiek – HoĆ«rskool SPS Brandfort

Kleure atletiek. Ses leerders van HoĆ«rskool SPS Brandfort het tydens die Kleure-atletiek byeenkoms rekords verbeter. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf

Sebastian Henn – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

Sebastian Henn. Sebastian Henn is ‘n graad 8-leerder by HoĆ«rskool Jan van Riebeeck. Hy ly aan breinverlamming (serebral palsy), maar het vanaf die begin van die jaar met gróót deursettingsvermoĆ«…

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell

Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf

Sentraal Top 20 Atletiek – HoĆ«rskool Sentraal

Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Sentraal het algeheel derde geĆ«indig by die Sentraal Top 20 Atletiek vir gemengde skole. Sentraal se dogterspan het ook die derde plek behaal. HoĆ«rskool Sentraal…

InterhoĆ«r Atletiek – HoĆ«rskool Overvaal

InterhoĆ«r Atletiek. HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se InterhoĆ«r atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…

Graanveld Atletiekbyeenkoms – BVHS atlete skitter

Graanveld Atletiekbyeenkoms. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool het vanjaar geskitter by die Graanveld Atletiekbyeenkoms. Hulle was ook die wenners van die byeenkoms.BVHS het ook die aflos gewen met 9/10 goue medaljes! BVHS…

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit

Noordheuwel Atletiekbyeenkoms. Dit was gewis die ver ry en laat nag werd, want NHS se atletiekspan het omtrĆ©nt op Vrydag 13 Februarie spiere gebult en met volle oorgawe die bestes…

Sentraal Top 20 Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Fichardtpark

Sentraal Top 20 Atletiek. HoĆ«rskool Fichardtpark is Saterdag,15 Februarie, as die algehele wenskool uit 22 deelnemende skole tydens die Sentraal Top 20 atletiekbyeenkoms aangewys. Miike Van Der Merwe van HoĆ«rskool…

Noordwes InterhoĆ«r – HoĆ«rskool Rustenburg

Noordwes InterhoĆ«r. Vrydag,14 Februarie, het die Noordwes InterhoĆ«r in Potchefstroom plaasgevind. Die Rusties het nie net oor die wenstreep gevlieg nie, maar het hard gewerk om as algehele wenners uit…

Atletiek SWD – HoĆ«rskool Outeniqua

Atletiek SWD. Ses atlete van Hoƫrskool Outeniqua in George, het toekennings by Atletiek SWD se prysuitdeling ontvang. Lees meer skolenuus:

Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerder, Anri Rautenbach het aan die Willie le Roux Uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem en het puik presteer. Sy het ‘n eerste plek in 100m-hekkies behaal…

Menlopark Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Wesvalia presteer

Menlopark atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Wesvalia het aan die Menlopark Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Wesvalia se atlete het skitterend presteer deur nie minder nie as 55 medaljes te oes! HoĆ«rskool Wesvalia rekords wat gebreek…

Kleure-atletiek 2025 – HoĆ«rskool Vryburg

Kleure-atletiek 2025. HoĆ«rskool Vryburg het hul Kleure-atletiek 2025 aangebied en aan uitstaande prestasies was daar geen tekort nie. Records broken More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.vryburg.net Foto’s verskaf

Interkleure Atletiek – HoĆ«rskool Swartland

Interkleure Atletiek. Na ‘n warm paar dae in die son in Malmesbury, met massas deelname en vrolike gesigte, deel ons graag die uitslae van HoĆ«rskool Swartland 2025 Interkleure atletiek byeenkoms.…

Skole Atletiek – PrimĆŖre Skool Naudeville

Skole Atletiek. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het hul kleuresport Dinsdag, 21 Januarie, aangebied. Drie van die atlete, Dohandre JV Rensburg, Diaan van Brakel en Jonathan Odendaal, het bestaande rekords…

Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Oos-Moot

Jaarlikse Interhuis Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Oos-Moot, Pretoria, het hul jaarlikse Interhuis atletiekbyeenkoms op Vrydag, 17 Januarie, aangebied. Atlete wat puik presteer en rekords behaal het: Die Senior Victrix Ludorm is Iline…

Interhuis uitblinkers 2025 – HoĆ«rskool Rustenburg

Interhuis uitblinkers 2025. HoĆ«rskool Rustenburg het hul atlete vereer met pryse vir Vrydag se spoggerige interhuis. Hierdie dag, gevul met atletiek, was vol uitnemende prestasies, rekords wat gebreek is, en…

SA Skole Sport Sterre – Laerskool Truida Kestell

SA Skole Sport Sterre – Jonathan Matthew en Mia Rautenbach, atlete van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem het aan die 2024 Atletiek Suid-Afrika (ASA) se baan- en veldkampioenskappe deelgeneem. Die byeenkoms…

Atletiekprestasies – Denike Jordaan, HoĆ«rskool Wesvalia

Atletiekprestasies. Die Wessies spog trots met hul skitterende atleet, Denike Jordaan. Danika het ‘n puik Atletiek-seisoen agter die rug. Met haar prestasies sluit sy die jaar af as die nommer…

ASA Skole Vrystaatspan – PrimĆŖre Skool Fichardtpark

ASA Skole Vrystaatspan. PrimĆŖre Skool Fichardtpark, Bloemfontein, is baie trots op die sewe atlete, vyf seuns en twee dogters, wat in die ASA Skole Vrystaatspan ingesluit is. Die spanlede: Die…

Vrystaat Skole Atletiekspan – President Brand PrimĆŖr

Vrystaat Skole Atletiekspan. Twee atlete van President Brand PrimĆŖr, Bloemfontein, Janey Jacobs en AnĆ© Jacobs is gekies vir die Vrystaat Skole Atletiekspan wat 6 en 7 Desember aan SA’s gaan…

Olimpiese Spele – Welkom Volkskool, MinĆ© de Klerk

Olimpiese Spele. Welkom Volkskool is baie trots op MinĆØ de Klerk wat gekies is om aan die 2024 Olimpiese Spele in Parys deel te neem. Suid-Afrika se junior wĆŖreldkampioen wat…

Atletiek – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Atletiek. Op Vrydag, 19 Januarie, het PrimĆŖre Meisieskool Oranje se Atletiek by Pelliespark voortgegaan. Oranje se Pre-PrimĆŖr het ook die oggend die atletiek bygewoon en die graad R-leerders het te…

Fichie Atletiek – HoĆ«rskool Fichardtpark by oefenkamp

Fichie Atletiek. HoĆ«rskool Fichardtpark, Bloemfontein, is al ā€˜n geruime tyd besig met atletiek-voorbereiding. Die voorseisoen uitslae het ook gewys dat Fichies in Suid-Afrikaanse atletiek-kringe behoort. Hierdie groep Fichie-hamergooi atlete het…

Oranje se Sportjaar – HoĆ«r Meisieskool Oranje skitterend in 2023

Oranje se Sportjaar. Behalwe prestasies in spanverband, word HoĆ«r Meisieskool Oranje se sportjaar ook gekenmerk deur uiteenlopende individuele prestasies. ’n Ongekende 31 leerders is in 2023 vir nasionale spanne gekies.…

JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Grey Kollege PrimĆŖr presteer

JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Op Saterdag, 28 Oktober het ongeveer 100 seuns van Grey Kollege PrimĆŖr aan die JF atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Grey het puik presteer en die atlete het…

Gert Sibande distrik kampioenskap – Errie-atlete vaar uitstekend

Gert Sibande distrik kampioenskap – Atlete van HoĆ«rskool Ermelo het uitstekend gevaar tydens die Gert Sibande distrik kampioenskap. Die Gert Sibande kampioenskap het op 25 Februarie plaasgevind. Die atlete wat…

Atletiek – Naudies leerder verteenwoordig hoĆ«rskool

Atletiek – Kamehelo Moloke, graad 7 leerder van PrimĆŖre skool Naudeville, Welkom het HoĆ«rskool Goudveld in atletiek verteenwoordig. Hy het deelgeneem aan die HoĆ«rskole Lejweleputswa byeenkoms. Dit het plaasgevind in…

Atletiek – Truida Kestell o/13 aflosspan verbeter rekord

Atletiek – Atlete van PrimĆŖre Skool Truida Kestell, Bethlehem het goed gedoen in die o/13 Aflosspan. Hulle het deelgeneem aan die atletiek byeenkoms op 7 Februarie in Sasolburg. Die aflosspan…

Atletiek – Truida Kestell atlete deur na Interprovinsiale kompetisie

Atletiek – PrimĆŖre Skool Truida Kestell, Bethlehem het uitstekend gevaar in atletiek. Elf atlete het deurgedring na die Interprovinsiale kompetisie. Die elf atlete wat deurgedring het na die Interprovinsiale atletiek…

Landloop – HoĆ«rskool Hoopstad leerders in Lejweleputswa-span

Landloop. Sewe leerders van HoĆ«rskool Hoopstad is verkies van Lejweleputswa Landloop span verkies. HoĆ«rskool Hoopstad is baie trots op hul landloop atlete Anlia van Biljon, Lize van Biljon, Le-Ha Yssel,…

SA Skole – Wittebergers ingesluit in atletiekspan

SA Skole – Twee atlete van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem is ingesluit in die SA Skole atletiekspan. Amy KotĆ© (o.15) en LeozĆ© Lottering (o.15) is ingesluit in die  COSSASA span.…