)

Interhuis uitblinkers 2025 – Hoërskool Rustenburg

Interhuis uitblinkers 2025. Hoërskool Rustenburg het hul atlete vereer met pryse vir Vrydag se spoggerige interhuis. Hierdie dag, gevul met atletiek, was vol uitnemende prestasies, rekords wat gebreek is, en geskiedenis wat herskryf is.

Hiermee die hoogtepunte en wenners wat met groot geesdrif gevier is:

Rekordbrekers van die dag:

  • Katli Mathuloe (S16) – 400m Hekkies: Nuwe rekord – 58.57
  • Dian Huisamen (S16) – Driesprong: Nuwe rekord – 13.13
  • Zavier van Wyk (S14) – Hoogspring: Nuwe rekord – 1.64m
  • Nathan van Staden (S15) – Gewigstoot: Nuwe rekord – 17.48m
  • Nathan van Staden (S15) – Skyfwerp: Nuwe rekord – 58.4m
  • Steenbokke S14 – Aflos: Nuwe rekord – 51.55

Trofeë ontvang:

  • Junior Victrix Baan: Jaydeen Manders (100m: 854, 200m: 830)
  • Junior Victor Baan: Josh Brown (100mH: 753, 400m: 607)
  • Senior Victrix Baan: Mianke van der Merwe (400mH: 741, 400m: 728)
  • Senior Victor Baan: JP Blignaut (100m: 763, 200m: 758)
  • Junior Victrix Veld: Marili de Wet (SW: 892, GS: 812)
  • Junior Victor Veld: Nathan van Staden (SW: 948, GS: 939)
  • Senior Victrix Veld: Elze Engelbrecht (SW: 884, GS: 785)
  • Senior Victor Veld: Donovan Mostert (SW: 864, GS: 801)

Dogtersatleet van die dag:

  • 3de: Mianke van der Merwe – Totale punte: 2193
  • 2de: Ané van der Westhuizen – Totale punte: 2331
  • 1ste: Jaydeen Manders – Totale punte: 2475

Hierdie is net die begin van ’n fantastiese atletiekseisoen.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal