)
Rustie-leiers 2026 – Hoërskool Rustenburg, Diensbaar lei ek

Hoërskool Rustenburg kondig met trots die Rustieraad van 2026 aan! Hoërskool Rustenburg het onlangs hul nuwe Rustie-leiers vir 2026 bekend gemaak. Hierdie is ’n groep uitmuntende jong individue wat hulself…

TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg

TYR Prestige Swimming Tournament – Hoërskool Rustenburg se eie swemsensasie, Dehan Lötter, het die golwe behoorlik laat spat by die TYR Prestige Swimming Tournament! Dehan het van 9 tot 13…

SASN Nasionale Span – Hoërskool Rustenburg Netbal-trots

SASN Nasionale Span. 🏆’n Goue oomblik vir Rustie-netbal! Chloë van der Berg skryf geskiedenis op nasionale vlak! Hoërskool Rustenburg se trots ken vandag geen perke nie! Chloë van der Berg,…

Wildeklawer Netbal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Wildeklawer Netbal uitslae. Die Affies se 1ste netbalspan het hul staal gewys tydens die Wildeklawer-Netbal toernooi deur ses strawwe groepswedstryde te speel. Hulle behaal vier indrukwekkende oorwinnings teen Shaymoya, Hoërskool…

LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi – Hoërskool Rustenburg

LPL 16-boulbeurt Kriekettoernooi. Hoërskool Rustenburg krieketspelers Callie Fryer, Tristan van der Linde, Marnus de Witt en August Behrenz het belangrike bydraes gelewer tot hul spanne wat die naweek sukses behaal…

Noordwes Krieket – Hoërskool Rustenburg

Noordwes Krieket. Die Hoërskool Rustenburg het geskitter by die Noordwes Krieket se jaarlikse toekennings. Hierdie jaar se prysuitdeling was ‘n merkwaardige geleentheid wat die uitstaande prestasies van die beste spelers,…

Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan – Hoërskool Rustenburg

Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan. Hoërskool Rustenburg leerder, Rejean van de Venter, bly beïndruk aangesien hy weereens vir die Suid-Afrikaanse Binnenshuise Krieketspan gekies is. Rejean, wat erken word as ‘n uitblinker in…

KERF countdown is on – Kearsney College

KERF countdown is on. The countdown is on as the cream of the country’s young rugby players are doing final training ahead of next week’s kick-off of the Kearsney Easter…

SA-skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA-skole Atletiekkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg o.15 atleet, Nathan van Staden, het die afgelope naweek, tydens die SA-skole Atletiekkampioenskappe gewys dat daar niks by harde werk, opofferinge en hope talent kom nie.…

SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Tien atlete van Hoërskool Rustenburg is gekies vir die Noordwes-atletiekspan. Die Noordwes-atletiekspan gaan by die SA Skole Atletiekkampioenskappe deelneem wat vanaf 2 tot 5 April in Bloemfontein…

SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025 – Hoërskool Rustenburg

SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025. Leroux Byliefeldt, leerder van Hoërskool Rustenburg, is gekies vir die SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025. Le Roux gaan vanaf 31 Maart tot 5 April in Kaapstad teen…

Menlopark Pre-Season Festival – Grey College skitter

Menlopark Pre-Season Festival. Grey Kollege se o.16A hokkiespan het hul hokkieseisoen met ‘n goeie afslaan geopen. Die manne het skoonskip gemaak tydens hul deelname by die Menlopark Pre-Season Festival. Uitslae:…

Kearsney Easter Rugby Festival – Kearsney College

Kearsney Easter Rugby Festival. In an exciting development, the Kearsney Easter Rugby Festival (KERF) will have 28 teams participating in this year’s 16th edition. Attending the festival, will be 12…

Noordwes Interhoër – Hoërskool Rustenburg

Noordwes Interhoër. Vrydag,14 Februarie, het die Noordwes Interhoër in Potchefstroom plaasgevind. Die Rusties het nie net oor die wenstreep gevlieg nie, maar het hard gewerk om as algehele wenners uit…

Interhuis uitblinkers 2025 – Hoërskool Rustenburg

Interhuis uitblinkers 2025. Hoërskool Rustenburg het hul atlete vereer met pryse vir Vrydag se spoggerige interhuis. Hierdie dag, gevul met atletiek, was vol uitnemende prestasies, rekords wat gebreek is, en…

Top Matrikulant van 2024 – Hoërskool Rustenburg

Top Matrikulant van 2024. Die Top Matrikulant van verlede jaar is aangekondig. Baie geluk aan Jurie Blignaut, 2024 se hoofseun van Hoërskool Rustenburg, wat vanoggend tydens ‘n ontbytfunksie aangewys is…

KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE Smash Dag 1- Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash Dag 1. Tydens KOVSIE Smash Dag 1 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

International Fine Arts Association – Hoërskool Rustenburg

International Fine Arts Association. Danielle Snyman, leerder van Hoërskool Rustenburg, het puik prestasies by die International Fine Arts Association (IFAA) se VIP Gala Uitnodiging Kompetisie behaal. Danielle het teen die…

Spring Splash Sprint Gala – Hoërskool Rustenburg

Spring Splash Sprint Gala. Hoërskool Rustenburg se swemmers het die afgelope naweek die water laat sing by die Spring Splash Sprint Gala in Potchefstroom. Uitslae behaal: Dehan Lötter Dylan Manini…

ATKV Nasionale Olimpiade – Hoërskool Rustenburg

ATKV Nasionale Olimpiade. Foto van links: Kayla Oberholz, Jurie Blignaut, Janelle Heukelman, Salomé Vermaak Hoërskool Rustenburg presteer uitstekend in die ATKV Nasionale Olimpiade.Agt leerders van die skool is in die…

Landloopdag – Hoërskool Rustenburg

Landloopdag. In samewerking met Hoërskool Rustenburg se Old Boys het RHS op 24 Julie ‘n onvergeetlike en diverse landloopbyeenkoms aangebied. Die NWN-skole se vriendskaplike landloopbyeenkoms het ’n rekordgetal deelnemers opgelewer.…

Noordwes Netbalkampioenskappe – Hoërskool Rustenburg

Noordwes Netbalkampioenskappe. Hoërskool Rustenburg se netbalspanne het aan die Noordwes Netbalkampioenskappe deelgeneem. Al vyf netbalspanne  gaan nou na die SA Netbalkampioenskappe toe! Die Rusties is óók die enigste skool in…

Netbal Kaptein – Zanique Krauze Hoër Volkskool Potchefstroom

Netbal Kaptein. Ek het begin netbal speel in Graad 1. Toe was ek sewe jaar oud. Ek is werklik passievol oor netbal. Dit is ‘n spansport en het ‘n manier…

Hokkie Kaptein – Jander Cordier van Hoër Volkskool Potchefstroom

Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoër Volkskool Potchefstroom se kaptein van die 1ste seuns hokkiespan, Jander Cordier. Jander behaal die veertiende doel…

Noordwes Bergfietsry – Hoërskool Rustenburg

Noordwes Bergfietsry. Vier leerders van Hoërskool Rustenburg is verkies tot die Noordwes Bergfietsry span. Hierdie Rusties gaan elkeen in hul individuele kategorieë by XCM en XCO die geleentheid kry om…

NWU Hokkie prestige reeksfinale – Hoërskool Rustenburg

NWU Hokkie prestige reeksfinale. Tydens die NWU Hokkie prestige-reeksfinale speel die Rusties se eerste seunshokkiespan teen Potch Gimmies vir posisie 1 en 2. Die Rusties het Potch Gimmies aangevat in…

SA Tweekamp – Hoërskool Rustenburg leerder presteer

SA Tweekamp. Hoërskool Rustenburg leerder, Dehan Lötter, het geskitter tydens die SA Biathlon te Bloemfontein! Op 30 Maart het Rustie-swemmer, Dehan Lötter vir die Noordwes-tweekampspan in Bloemfontein deelgeneem. Hier eindig…

Finsbury A-bondliga Krieket – Rusties vs Hoërskool Centurion

Finsbury A-bondliga Krieket. Hoërskool Rustenburg het behoorlik die lopies ingeryg tydens die naweek se Finsbury A-bondliga Krieket wedstryde teen Hoërskool Centurion. Die Rusties se 1ste-span het 224/10 behaal na 48.3…

Battle Boards Chess Championship – Hoërskool Rustenburg

Battle Boards Chess Championship. Sewe-en-sewentig skole landwyd het aan die eerste Alex Forbes Battle Boards Chess Championship deelgeneem. Die kampioenskap is op Saterdag, 11 Februarie, aangebied. Die Rusties het algeheel…

Prestige Noordheuwel Top 15 – Hoërskool Rustenburg

Prestige Noordheuwel Top 15. Die Rustie-topatlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die jaarlikse Prestige Noordheuwel Top-15 deelgeneem. Hier het Hoërskool Rustenburg se atlete gewys dat hulle saam met die bestes…

Rhino Rugbyspan – Hoërskool Rustenburg

Rhino Rugbyspan. Vier van Hoërskool Rustenburg se rugbyspelers gaan internasionaal deelneem tydens die Desember skoolvakansie. Hierdie vier Rusties gaan die o.19 Rhino Rugbyspan in Ierland verteenwoordig. Hoërskool Rustenburg spog ook…

Noordwes Krieket – Hoërskool Rustenburg krieketspelers in spanne

Noordwes Krieket. Sewe leerders van Hoërskool Rustenburg is tot die onderskeie Noordwes krieketspanne verkies. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsrtb.co.za/ Foto’s verskaf

Fine Arts Association – Hoërskool Rustenburg leerder skitter

Fine Arts Association. Die Rusties spog met graad 8-leerder, Danielle Snyman, wat op 14 Oktober aan die International Fine Arts Association se SA-kampioenskappe deelgeneem het. Tydens die kompetisie vaar Danielle…

Matrieks groet – Hoërskool Rustenburg

Matrieks groet. ‘n Bittersoetgroet vir Rusties se 2023-matrieks op Vrydag, 20 Oktober 2023. Vir ‘n laaste keer ooit hou die Rusties saalopening saam met die 2023-matrieks, gevolg deur ‘n tradisionele…

Krieket Noordvaalbeker Uitspele – Hoërskool Rustenburg die wenners

Krieket Noordvaalbeker Uitspele. Die Rusties se o.15A-krieketspan het koning gekraai teen Hoërskool Pietersburg tydens die Krieket Noordvaalbeker uitspele. Op Saterdag, 21 Oktober, behaal Hoërskool Pietersburg 95/10 na 19 beurte. Die…

Wintersportdinee – Hoërskool Rustenburg beloon harde werk

Wintersportdinee. Harde werk word altyd beloon en dít is presies wat tydens Hoërskool Rustenburg se 2023 Wintersportdinee gebeur het. Dit was ‘n voorreg om ‘n spogaand te kon hê waar…

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Rustenburg

Matriekafskeid 2023 – Hoërskool Rustenburg se matriekafskeid by Airspan Executive Airport het styl en modegiere versinnebeeld. Die toeskouers was in vervoering oor die Matriekafskeid van 2023 se matrieks. Al die…

NW TSA Toernooi – Hoërskool Rustenburg leerders presteer

NW TSA Toernooi. Vier leerders van Hoërskool Rustenburg, Annemie Pretorius, Niané Pretorius, Nicolene Cloete en Waldo de Beer het aan die NW TSA-toernooi te Potchefstroom deelgeneem. Die toernooi is vanaf…

Noordvaal Rugby – Hoërskool Rustenburg die wenners

Noordvaal Rugby. Hartlik geluk aan Hoërskool Rustenburg se 1ste Rugby span. Hierdie span het vandag, 26 Augustus, se kragmetings in die finaal van die Noordvaal Rugby Plaatafdeling teen Hoërskool Kemptonpark…

Skolehokkie – Hoërskool Rustenburg vs RHS Old Girls

Skolehokkie. Hoërskool Rustenburg se Eerste dogtershokkiespan het Sondag, 6 Augustus, ‘n skolehokkie oefenwedstryd teen die RHS Old Girls gespeel. Dit was ook hul laaste oefening en tuiswedstryd vir hierdie seisoen.…

Skolesport – Hoërskool Rustenburg vs Birkenhead School

Skolesport. Hoërskool Rustenburg het op 24 Julie die voorreg gehad om kragte te meet in skolesport teen Birkenhead School se o.16- en o.15-netbal- en o.16-hokkiespan. Birkenhead School se leerders is…

SA Netbalskolekampioenskap – Hoërskool Rustenburg maak skoonskip

SA Netbalskolekampioenskap. Hoërskool Rustenburg se Eerste Netbalspan het skoonskip gemaak op dag 1 en 2 van die SA-netbalskolekampioenskap. Die uitslae as volg: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrtb.co.za/ Foto verskaf

SA Judo Kampioenskap – Hoërskool Rustenburg leerders presteer

SA Judo Kampioenskap. Twee Graad 8 leerders van Hoërskool Rustenburg, Martin de Neys en Ernst Schoeman, het die afgelope wintervakansie aan die SA Judo Kampioenskap deelgeneem. Beide Rusties verwerf goud…

Rustie Krieket – Hoërskool Rustenburg krieketspelers presteer

Rustie Krieket. Hoërskool Rustenburg se Rustie-krieket spelers het skoonskip gemaak tydens die vakansie se kriekettoere! Rusties spog breëbors met die volgende leerders se uitsonderlike prestasies. Meer skolesport: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsrtb.co.za/ Foto’s…

NWU Krieket – Hoërskool Rustenburg 1ste Krieketspan presteer

NWU Krieket. Hoërskool Rustenburg se 1ste krieketspan het puik gevaar tydens hul NWU Krieket Toer wat vanaf 4 tot 7 Julie te Potchefstroom plaasgevind het. Die krieketmanne het drie uit…

Rossini Gala – Hoërskool Rustenburg leerder skitter

Rossini Gala. Simoné Henning, leerder van Hoërskool Rustenburg, skitter helder in Italië! Gedurende die Rossini Gala, waar deelnemers van Duitsland, Roemenië, Marokko, Argentinië, Albanië en Litaue deelgeneem het, het Simoné…