Rhino Rugbyspan. Vier van Hoërskool Rustenburg se rugbyspelers gaan internasionaal deelneem tydens die Desember skoolvakansie. Hierdie vier Rusties gaan die o.19 Rhino Rugbyspan in Ierland verteenwoordig.
Hoërskool Rustenburg spog ook met Rustie-leerder, JC du Rand, wat aangewys is as die kaptein en Logan Snyman wat as onderkaptein aangewys is.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf