)
Rhino Rugby Toerspan – Hoërskool Florida leerder na Ierland

Rhino Rugby Toerspan. Hoërskool Florida leerder, Xander Kruger, is gekies vir die Rhino Rugby toerspan na Ierland gedurende die Desember skoolvakansie. Die afrigter van die span is mnr. Hanekom, ook…

Rhino Rugbyspan – Hoërskool Rustenburg

Rhino Rugbyspan. Vier van Hoërskool Rustenburg se rugbyspelers gaan internasionaal deelneem tydens die Desember skoolvakansie. Hierdie vier Rusties gaan die o.19 Rhino Rugbyspan in Ierland verteenwoordig. Hoërskool Rustenburg spog ook…

Ierland toerspan – Stulting leerders gekies vir toer

Ierland toerspan – Elke jaar tydens die April vakansie onderneem Laerskool Stulting, Humansdorp se 0/13 netbal- en rugbyspan ‘n toer na Riebeek Kasteel. Dit is ‘n leersame sporttoer waar baie…