Rhino Rugby Toerspan. Hoërskool Florida leerder, Xander Kruger, is gekies vir die Rhino Rugby toerspan na Ierland gedurende die Desember skoolvakansie. Die afrigter van die span is mnr. Hanekom, ook van Hoërskool Florida.
Florries wens Xander en Mnr Hanekom baie sterkte toe. Hou die Florries se naam hoog!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf