KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks:
- Hoërskool Fichardtpark
- Hoërskool Jim Fouché
- Hoërskool Sentraal
- HTS Middelburg
- Hoërskool Despatch
- Hoërskool Goudveld
- Bethlehem Voortrekker Hoërskool
- Hoërskool Witteberg
- Hoërskool Pietersburg
- Hoërskool Trio
- Hoërskool Oos-Moot
- Hoërskool Kalahari, Kuruman, Kuruman
- Hoërskool Wesvalia
- Hoërskool Overvaal
- Merensky Landbou Akademie, Tzaneen
- Hoërskool Duineveld
- Hoërskool Transvalia
- Hoërskool Driehoek
- Hoërskool Rustenburg
- Hoërskool Upington
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor