)
Criterium Racing – Hoërskool Transvalia trots op Shanique

Criterium Racing. Hoërskool Transvalia se Shanique het die afgelope naweek aan een van die Gauteng-span se seleksie Criterium Racing-byeenkomste deelgeneem – en met ’n uitmuntende prestasie die skool se naam…

Cape Town Cycle Tour – Hoërskool Transvalia trots op Shanique

Cape Town Cycle Tour. Valia Fietsry 2026. Baie geluk aan Shanique. Sy het onlangs aan die Cape Town Cycle Tour (Argus) deelgeneem waar sy in die 78 km-wedren ’n uitmuntende…

SA Nasional Open Water – Hoërskool Transvalia staan uit

SA Nasional Open Water. 🏊‍♂️🌊 Valia swem 2026. Sterk vertoning by SA Nasional Open Water Championships. Baie geluk aan Zaan Oosthuizen wat die afgelope naweek in Jeffreysbaai aan die Open…

Valia Swem 2026 – Hoërskool Transvalia na streek en nasionaal

Valia Swem 2026. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, is ongelooflik trots op vier van hul leerders wat binnekort die Valia-naam op streek- en nasionale vlak gaan uitdra: 🔹 Zaan Oosthuizen – neem…

Valia Atletiek – Hoërskool Transvalia bars van trots

Valia Atletiek. Hoërskool Transvalia is baie trots op Mieke van Zyl. Hierdie talentvolle o.15-hekkiesatleet het Valia Atletiek se naam met trots gedra tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is aangewys…

Valia Fietsry 2026 – Skitterende prestasie vir Hoërskool Transvalia

Valia Fietsry 2026. Skitterende prestasie op die pad! Die nuwe jaar het skaars begin, en reeds het een van Hoërskool Transvalia se ster-atlete die Valia-vlag hoog laat wapper! Baie geluk…

Akademiese keuringstoer – Elizabeth Aucamp Hoërskool Transvalia

Akademiese keuringstoer. “As jy droom – droom groot.” Dit is die leuse wat Elizabeth Aucamp al van kleins af koester – en nou het sy dit met trots uitgeleef. Haar…

VCSV 2026 kringleier inhuldiging – Hoërskool Transvalia

VCSV 2026 kringleier inhuldiging. Op 30 September het die Kringleier-inhuldiging plaasgevind by NG Suidgemeente, Vanderbijlpark. Hierdie spesiale geleentheid het die leerders herinner aan die roeping van ’n ware Christelike leier:…

Hugenote 7’s Toernooi – Hoërskool Transvalia o.15 wenners

Hugenote 7’s Toernooi. 🏉 Transvalia se oo.15 Sewes.15 7’s-span maak geskiedenis! Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, het die rugbyveld behoorlik laat gons tydens hul eerste deelname aan die Hugenote 7’s-toernooi – en…

SA Verspringkampioen-sensasie – Hoërskool Transvalia

SA Verspringkampioen. Silwer vir Suid-Afrika se Verspring-Vonk in Swede! Suid-Afrika het weer rede om trots te wees! Gauteng se eie SA Verspringkampioen-sensasie, Alethea Visser, het haar Europese atletiektoer op ’n…

Gauteng Netbalkampioenskappe – Hoërskool Transvalia

Gauteng Netbalkampioenskappe. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het Hoërskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ‘n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die…

Skole Netbal – Hoërskool Transvalia 1ste span

Skole Netbal. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…

Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Transvalia

Gauteng Netbalproewe. Sestien netbaldogters van Hoërskool Transvalia het gekwalifiseer om vandag, Saterdag 22 Maart, aan die eerste rondte Gauteng-proewe deel te neem. Dis reeds ‘n besonderse prestasie om tot hier…

Wildeklawer Super 16 Atletiek – Hoërskool Transvalia

Wildeklawer Super 16 Atletiek. Die atlete van Valia Atletiek, Vanderbijlpark, het uitmuntende prestasies gelewer tydens die 2025 NWU Wildeklawer Super 16 Atletiek byeenkoms. Medaljewenners: 0.19 Seuns 0.19 Dogters 0.17 Seuns…

KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE Smash dag 2 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: Hoërskool Jim Fouché teen Hoërskool Despatch Hoërskool Despatch…

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…