Gauteng Netbalkampioenskappe. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het Hoërskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ‘n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe.
Die span dring nou deur na die Gauteng-kampioenskappe. Dit vind plaas op 14 en 15 Junie by Hoërskool Florida.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hstransvalia.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








