Gauteng Netbalkampioenskappe – Hoërskool Transvalia
Gauteng Netbalkampioenskappe. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, se 1ste-Netbalspan het Hoërskool Dr Malan van Meyerton met 18–17 geklop in ‘n baie spannende wedstryd om deur te dring na die Gauteng Netbalkampioenskappe. Die…
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof
Jaarlikse Menlopark Netbal Toernooi – Die o.16 en o.18 Hoër Meisieskool Bloemhof netbalspanne het met moeë bene en vol harte teruggekeer na Stellenbosch. Hulle het aan die jaarlikse Menlopark Netbal…
Seuns-atleet van 2024 – Hoërskool Dr Malan
Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van Hoërskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.…
Nasionale Skiet – Hoërskool Dr Malan presteer
Nasionale Skiet. Hoërskool Dr Malan, Meyerton, het geskitter tydend die afgelope skiet kompetisie. Dit was die grootste Nasionale skiet kompetisie, met 213 skuts in al die groepe. Dokkies is tydens…











