Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van Hoërskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.
Prestasies behaal:
- Junior gewigstoot-atleet
- Junior diskus-atleet
- Junior veld-atleet
- Junior Victor Ludorum
- Nommer 2 op die top 10
- Klub 900 balkie
- Eredas toekenning vir podium by SA Atletiekkampioenskappe
- Eerste plek by die SA-Skolesport Sterre
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








