Seuns-atleet van 2024 – HoĆ«rskool Dr Malan
Seunsatleet van 2024. Darius Botha, o.14 leerder van HoĆ«rskool Dr Malan, Meyerton Gauteng, is aangewys as die skool se Seuns-atleet van 2024. Darius het gedurende die 2024 atletiekseisoen uitstekend presteer.…









