Nasionale Skiet. Hoërskool Dr Malan, Meyerton, het geskitter tydend die afgelope skiet kompetisie. Dit was die grootste Nasionale skiet kompetisie, met 213 skuts in al die groepe. Dokkies is tydens die kompetisie as die Nasionale Kampioen gekroon asook die medaljewenner.
Die Dokkies het as volg presteer:
- Risa Hattingh: Nasionale kampioen in 0/18 Springer en 0/18 22 Lr Randslag
- Ruan Nolte: Nasionale kampioen in 0/18 PCP, Silwer in 22Lr Randslag 0/18
- Daniël Jordaan: Nasionale kampioen in 0/16 Springer, Brons in 0/16 PCP, silwer in 0/16 22Lr Randslag
- Morgan McFarlane: Brons in 0/18 PCP
- Elzy Aggenbach (Aspirant Dokkie): Silwer PCP 0/13
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf