Skole Netbal. Hoërskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met trots, passie en deursettingsvermoë die Valia naam hoog te hou.
Spanlede:
- Carla van Schalkwyk
- Anzel Visagie
- Micah Labuschagne
- Abigail Coetzee
- Mieke Grobler
- Chrizelda Goosen
- Milan Strydom
- Elri van Staden
- Chantene Goosen
- Khanyisile Mhlotshane

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.hstransvalia.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








