Skole Netbal – HoĆ«rskool Transvalia 1ste span
Skole Netbal. HoĆ«rskool Transvalia, Vanderbijlpark, stel met trots die Ligblou-span bekend wat die skool in die 2025 Skole Netbal Liga gaan verteenwoordig. Hierdie dinamiese groep dogters is gereed om met…
Gauteng Netbalproewe – HoĆ«rskool Transvalia
Gauteng Netbalproewe. Sestien netbaldogters van HoĆ«rskool Transvalia het gekwalifiseer om vandag, Saterdag 22 Maart, aan die eerste rondte Gauteng-proewe deel te neem. Dis reeds ān besonderse prestasie om tot hier…










