)
Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – Hoërskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – Hoërskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…

Skole Netbal – Hoërskool Overvaal teen Heidelberg Volkskool

Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van Hoërskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoë gewys toe hulle, ná ’n…

ATKV Debatkompetisie – Hoërskool Overvaal

ATKV Debatkompetisie. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se junior- en senior debatspanne neem eerskomende Woensdag, 16 April, deel aan die ATKV Debatkompetisie 2025 by Helpmekaar Kollege. Die ATKV-Debatskompetisie bied ʼn platform vir…

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet – Hoërskool Overvaal

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, skuts het 8 Maart deelgeneem aan die SA Jagters Suikerbosrand Streekskiet. ‘n Totaal van 86 skuts van 5 streke het ingeskryf en die…

Interhoër Atletiek – Hoërskool Overvaal

Interhoër Atletiek. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, se atlete het hul merk gelaat by hierdie jaar se Interhoër atletiek. Die skool is baie trots op elke deelnemer wat die skool se naam…

KOVSIE Smash dag 4 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 4. Die volgende spanne neem vandag, 10 Januarie, deel aan KOVSIE Smash dag 4 se verskeie wedstryde. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto verskaf

KOVSIE Smash dag 3 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 3. Na die KOVSIE Smash dag 3, gaan die volgende spanne aan uitspeelwedstryde deelneem vir die semi-finale. 𝗕𝗘𝗞𝗘𝗥-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗦𝗞𝗜𝗟𝗗-𝗔𝗙𝗗𝗘𝗟𝗜𝗡𝗚 𝗛𝗢𝗨𝗧𝗟𝗘𝗣𝗘𝗟 𝗚𝗥𝗢𝗘𝗣 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s verskaf

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

KOVSIE Smash 2025 – Hoërskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…