)

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet – Hoërskool Overvaal

SA Jagters Suikerbosrand streekskiet. Hoërskool Overvaal, Vereeniging, skuts het 8 Maart deelgeneem aan die SA Jagters Suikerbosrand Streekskiet. ‘n Totaal van 86 skuts van 5 streke het ingeskryf en die volgende skuts het plekke en medaljes behaal.

  • Ruan Roets: o.18-Randslag: 3de plek
  • Juan Labuschagne: o.16-Randslag: 2de plek
  • Ruan Struwig: o.16-Springer: 3de plek
  • Gracie Oelofse: o.18-PCP: 2de plek

(Slegs 1 punt skei die top 3 van mekaar)

Op 15 Maart neem Ruan Roets deel aan die SA Jagters President en Span Streekskiet in Standerton. Hy behaal die eerste plek vir Juniors en eindig 14de in die Ope-klas. Hy kry dan ook sy Top-20 Balkie in die afdeling.

Die volgende skuts verteenwoordig Overvaal in die President en Spanskiet Nasionale reeks as Junior span en skiet in Oktober hulle finaal.

  • Ruan Roets
  • Sheldean Botha
  • Victor Lotter

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.hsovervaal.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal