Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van Hoërskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoë gewys toe hulle, ná ’n harde en vasbytstryd, Heidelberg Volkskool met 20–15 geklop het.
Hierdie kranige span het 4 uit hul 5 ligawedstryde gewen – ’n bewys van harde werk, spanwerk en Valie-gees op sy beste.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








