)
CTHSN-Netbalkapteins – HoĆ«rskool Durbanville presteer

CTHSN-Netbalkapteins. HoĆ«rskool Durbanville se Netbalsterre skitter as leiers op die netbalveld! Die Netbalspanne van HoĆ«rskool Durbanville vier ’n trotse oomblik met die aankondiging van hul CTHSN-kapteins vir 2025. Hierdie jong…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Nelspruit

Skole Netbal – Die afgelope naweek het HoĆ«rskool Nelspruit Netbal B spanne kragmetings in Middelburg gehad. Drie spanne het die finaal gehaal en silwermedaljes verwerf. Nellies se spanne het uitstekend…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© na uitspele

Skole Netbal. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Overvaal teen Heidelberg Volkskool

Skole Netbal. Die o.14A netbalspan van HoĆ«rskool Overvaal, Vereeniging, het verlede week ‘n wedstryd gespeel teen Heidelberg Volkskool. Die Valies het hul moed en uithouvermoĆ« gewys toe hulle, nĆ” ’n…

Skole netbal – HoĆ«rskool Montana Worcester teen Piketberg

Skole netbal. Gister, 8 Mei, het HoĆ«rskool Montana se netbalspanne kragte gemeet teen Piketberg in ’n reeks opwindende wedstryde. Die hoogtepunt – HoĆ«rskool Montana 1ste netbalspan het vir die eerste…

Skole Netbal – Die HoĆ«rskool Wagpos

Skole Netbal. Netbalspelers van Die HoĆ«rskool Wagpos, Brits, is deur na die distik Skole netbal proewe wat 16 April 2025 plaasvind. 0/14 0/15 0/16 0/18 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://wagposhs.co.za/…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Trio teen HoĆ«rskool Sentraal

Skole Netbal. HoĆ«rskool Trio, Kroonstad, se netbalspanne het harde en goeie wedstryde gespeel teen HoĆ«rskool Sentraal van Bloemfontein. Uitslae behaal deur Trio: Trio o.14A wen 16-10 teen Sentraal Trio o.14B…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Kalahari

Skole Netbal. Die afgelope naweek het die HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, se netbalspanne deelgeneem aan skole netbal se Noord-Kaap Uitspele. Die O.15 dogters het deelgeneem aan die Kay Motsepe Uitspele. Uitslae…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Parel Vallei

Skole Netbal. HoĆ«rskool Parel Vallei, Kaapstad, se netbalspanne het oudergewoonte gedurende die vakansie aan verskeie toernooie deelgeneem. Die netbaldogters het teen verskeie ander skole netbal spanne gespeel. Hulle het nie…

Skole Netbal – HoĆ«rskool Durbanville

Skole Netbal. HoĆ«rskool Durbanville Netbal het vanjaar weer ā€˜n skole netbal droomseisoen beleef. HoĆ«rskool Durbanville het 23 goue en 3 silwer medaljes in die WP Superliga finale verower. Verder is…