)

Skole Netbal – Hoërskool Durbanville

Skole Netbal. Hoërskool Durbanville Netbal het vanjaar weer ‘n skole netbal droomseisoen beleef.

Hoërskool Durbanville het 23 goue en 3 silwer medaljes in die WP Superliga finale verower. Verder is Durbanville se 1ste netbalspan die WP Superliga wenners sedert 2018. Durbanville het ook die Interskole met 41-25 teen Hoërskool Stellenberg gewen.

Durbanville se o14A tot die o18A het gekwalifiseer vir die Topskole Wes-Kaap finale. Die o15A het ook die SA Fast 5 kompetisie gewen.

Amoné Wessels was ook deel van die SA o18 Fast 5 netbalspan by Junior Statebondspele in Trinidad en Tobago. Trinidad en Tobago is die mees suidelike eiland in die Caribean Islands.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal